AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

OVK behaal beste resultate ooit

Oos Vrystaat Kaap (OVK) het in die jaar tot 28 Februarie vanjaar sy beste finansiële resultate nóg behaal.

Die omset van R665 miljoen is 29,6 % hoër as die R513 miljoen van verlede jaar. Die handelsafdeling het R281 miljoen hiertoe bygedra, graan R207 miljoen, nywerhede R67 miljoen, meganisasie en motors R56 miljoen, klante-finansiering R19 miljoen en versekering R27 miljoen.

Vier nuwe handelstakke is verlede jaar met welslae op Bethulie, Fauresmith, Koffiefontein en Reddersburg gevestig. As die uitbreidings in handelsaktiwiteite buite rekening gelaat word, beloop die styging in omset 23,7 %.

Die voorbelaste wins van R23,9 miljoen is weer 'n rekord vir OVK. Dit is 23,8 % beter as die R19,3 miljoen van verlede jaar. Die graanafdeling met R12,4 miljoen en handel met R9,8 miljoen het die grootste bydrae tot die wins gelewer. Die nabelaste wins beloop R17,8 miljoen teenoor die R14,9 miljoen van die vorige jaar.

Die netto wins ná belasting en ná rente op aandeelhouerslenings, beteken 'n verdienste van 25 sent per aandeel teenoor 19,6 sent per aandeel van verlede jaar. 'n Dividend van 7 sent per aandeel is voorgestel. R7,1 miljoen van die wins word in kontant aan aandeelhouers betaal, terwyl die res van die wins oorgedra word na OVK se reserwes om toekomstige uitbreidings te finansier.

OVK het 'n belang van 34 % in Cape Mohair & Wool verkry, ná sy lede om opdrag gegee het om sakegeleenthede in belang van die maatskappy en sy aandeelhouers te benut.

Mnr. Heinz Wagner, voorsitter van OVK, sê in sy verslag hierdie gunstige tendens in wins en omset getuig van hoë produktiwiteit en behoort deurlopend 'n gunstige uitwerking op OVK se aandeelprys te hê. Die gemiddelde aandeelprys vir die boekjaar was 31 sent, 24 % beter as die vorige jaar.

Hy glo OVK sal, as 'n mens die fiskale en ekonomiese beleid van die Regering, internasionale ekonomiese neigings en klimaatstoestande in ag neem, weer sy doelwitte in die huidige boekjaar behaal.

16 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot