AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

OVK behaal goeie wins

OVK se wins voor belasting het met 19,8% tot R127,3 miljoen teenoor die vorige boekjaar toegeneem.

Die landboumaatskappy OVK se wins voor belasting het met 19,8% tot R127,3 miljoen teenoor die vorige boekjaar toegeneem. Ná belasting is sy wins R98,3 miljoen.

Die groep se omset het vanaf R2,1 miljard die vorige jaar met 14,3% tot R2,4 miljard op 28 Februarie vanjaar gestyg.

Volgens mnr. Manie Botha, voorsitter van die direksie van OVK, het die veselafdeling goed gepresteer, maar graanpryse wat onder druk was, het ’n ongunstige uitwerking op die kontantvloei en winsgewendheid van graanboere gehad.

Botha sê in die jaarverslag dat die bykomende belang wat OVK in CMW Operations verkry het deur die volle regteuitgifte van R40 miljoen op te neem, tot “ ’n wins met ’n winskoop” van R14,9 miljoen gelei het. Dit omdat die netto bates op die verkrygingsdatum die totale vergoeding van R40 miljoen oorskry het.

Mnr. Hardy van Niekerk, besturende direkteur, sê in sy verslag dat ál die bedryfsafdelings van OVK bevredigend gepresteer het. Die enigste uitsondering is die meganisasie- en vee-afdelings.

Omset het gestyg

Eersgenoemde het ’n verlies van R1,7 miljoen getoon weens die afskrywings op gebruikte werktuie en onderdele. In die vee-afdeling was die verlies R400 000 ondanks die feit dat die omset met 12,2% tot R115,7 miljoen toegeneem het.

Die Tweespruit-meul se wins het met 96,8% tot R12,4 miljoen gestyg ondanks die feit dat net 9,4% méér graan daar verwerk is.

In die graanafdeling het die wins met 9,8% tot R31,5 miljoen toegeneem.

Die wesensverdienste per aandeel (ná rente) aan aandeelhouers het van 123,3 sent tot 166,6 sent toegeneem en vir die maatskappy van 124,8 sent tot 125,9 sent per aandeel.

Daar word aanbeveel dat ’n dividend van 27 sent per gewone aandeel (sowat R15,9 miljoen) aan aandeelhouers betaal word. Dit is dieselfde as in die vorige jaar.

18 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.64
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.50
-0.5%
Platinum
1,006.50
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot