AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

OVK en GWK smelt nie saam

GWK en OVK gaan nie saamsmelt nie. Dié besluit is geneem ná 'n tydperk van samesprekings tussen die maatskappye.

Die landbou-reuse GWK en OVK het bekend gemaak dat die samesprekings oor 'n moontlike samesmelting tussen hulle nie voortgaan nie.

Mnr. Johann Klopper, finansiële direkteur van GWK, het dié besluit in 'n kennisgewing aan  aandeelhouers aangekondig.

Hy sê die waardasies van die onderskeie maatskappye en die voorlegging daarvan aan die direksies was die laaste fase in die proses om 'n besluite te kon neem

In die lig van die waardasies wat PwC aan die onderskeie direksies voorgelê het, is besluit dat 'n samesmelting van gelykes nie kan plaasvind nie.

Alterntiewe geleenthede
Volgens Klopper het GWK se direksie en hoofbestuur reeds verskeie alternatiewe geleenthede geïdentifiseer en sal nou voortgaan om GWK se groeistrategie uit te voer.

Die aanstelling van 'n besturende direkteur vir GWK is een van die tussentydse maatreëls wat getref is. Die GWK-direksie het besluit om dié vakante pos vir drie jaar te vul. Dit volg op die uittrede van mnr. Johan van Dyk in 2013.

Mnr. Stéfan Oberholzer, besturende direkteur van die OVK-groep, het verlede jaar aangedui dat 1 Maart 2014 die mikpunt van die moontlike samesmelting was. Hy het nog nie oor die OVK-groep se toekomsplanne uitgewy nie.

* OVK bedryf tans sake met sy hoofkantoor op Ladybrand, en GWK, vanuit sy hoofkantoor op Douglas.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.1%
Rand - Pond
19.96
-0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,666.25
+0.3%
Silwer
18.93
+0.6%
Palladium
2,183.71
-1.0%
Platinum
872.00
+0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot