AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

OVK, GWK: Samesmelting nog oorweeg

'n Moontlike samesmelting tussen GWK en OVK kan nog 'n tydjie duur, en aandeelhouers sal die finale besluit neem.

Die moontlike aanstelling van ’n besturende direkteur vir GWK is egter nie ’n aanduiding dat die samesmelting met die OVK-groep ontspoor het nie. Die waardasieproses in die ondersoek na die moontlike samesmelting van die twee landboumaatskappye is afgehandel en die waardasieverslag word vandeesweek (17 Februasie) aan die betrokkenes oorhandig.

Mnr. Johann Klopper, finansiële direkteur van GWK, het in ’n kennisgewing aan aandeelhouers gesê GWK en OVK sal die waardasies daarna met mekaar bespreek en ’n ontleding oor die voor- en nadele van amalgamasie aan hulle onderskeie direksies en aandeelhouers doen.

Die ondersoek het langer as wat verwag is, geduur en die verwagting is dat ’n moontlike samesmelting nog ’n tyd lank kan sloer.

Mnr. Stéfan Oberholzer, besturende direkteur van die OVK-groep, het verlede jaar aangedui dat 1 Maart 2014 die mikpunt van die moontlike samesmelting was. So ’n samesmelting is onderhewig aan waardasies en noulettendheidsondersoeke, asook die Mededingingskommissie se goedkeuring.

OVK bedryf tans sake met sy hoofkantoor op Ladybrand, en GWK vanuit sy hoofkantoor op Douglas.

Oberholzer het beklemtoon die finale goedkeuring is in die hande van die aandeelhouers van wie meer as 75% ten gunste van ’n nuwe gesamentlike maatskappy moet wees.

Die GWK-direksie het intussen besluit om voort te gaan om sy vakante pos van besturende direkteur vir ’n tydperk van drie jaar te vul. Dit volg op die uittrede van mnr. Johan van Dyk sowat agt maande gelede. Interne sowel as eksterne kandidate sal vir die pos oorweeg word. Volgens Klopper sal die pos weer vakant raak indien voortgegaan word met die samesmelting met OVK.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.09
+0.7%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,703.83
-1.3%
Silwer
20.01
-5.0%
Palladium
2,204.00
-5.1%
Platinum
910.50
-2.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,250
-1.0%
Alle aandele
65,636
-1.0%
Hulpbronne 10
63,564
-1.6%
Industriële 25
79,295
-1.0%
Finansiële 15
13,993
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot