AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

OVK kry nuwe besturende direkteur

Mnr. Hardie van Niekerk, besturende direkteur van OVK, het aangekondig dat hy einde Februarie 2012 sal uittree.

Sy opvolger is mnr. Stéfan Oberholzer, tans OVK (Oos-Vrystaat Kaap Bedryf Beperk) met hoofkantoor op Ladybrand, se direkteur van finansies, wat die pos van 1 Maart af sal beklee.

Van Niekerk het diep spore in die sakewêreld en veral die landbou getrap. Ná hy die graad B.Agric. aan die Universiteit van die Vrystaat verwerf het, het hy by Suid-Wes-koöperasie in Leeudoringstad begin werk en later poste by onder meer die Langeberg-koöperasie op Ashton en die Nasionale Aartappel-koöperasie op Bethal beklee.

In 1995 het hy by OVK aangesluit as hoof van die handelsafdeling. Later is meganisasie, motors en ook die graanafdeling by sy portefeuljes gevoeg. Op 1 Maart 2002 het hy die besturende direkteur van OVK geword ná die dood van mnr. Willem van Zyl.

Van Niekerk sê sy tyd by OVK was baie vervullend met verskeie hoogtepunte. Hy spreek die vertroue uit dat sy diens by OVK en aan die landbou daartoe bygedra het dat welvaart vir landbouers geskep is.

Hoewel hy by OVK uittree, is dit nie ’n algehele aftrede nie. Hy wil graag meer tyd bestee aan sy beesboerdery in die Vryburg-omgewing gee, maar sal ook nog ’n bydrae in die landboubesigheidsomgewing wil lewer.
 
Opvolger 'leef, eet en slaap OVK'
Die 41-jarige Oberholzer is in Johannesburg gebore, maar het op ’n plaas in Aberfeldy in die distrik Harrismith grootgeword. Hy het sy klerkskap by ’n ouditeursfirma op Bethlehem voltooi waartydens hy deeltyds die grade B.Compt. en B.Compt. Honneurs aan Unisa verwerf het.  

Hy het in 1995 by OVK as handelsrekenmeester begin. In April 2002 is hy op 31-jarige ouderdom bevorder tot hoofbestuurder in die pos van senior bestuurder van graan en nywerhede, daarna hoofbestuurder van graan en nywerhede, hoofbestuurder van bedryf en uiteindelik direkteur van bedryf. In Mei 2011 is hy as direkteur: finansies aangestel.  

Oberholzer sê hy leef, eet en slaap OVK. Hy meen dat die OVK-groep van die beste personeel in die land het en met sy uitstekende personeel, lojale kliënte en die leiding van die direksie, meen hy dat OVK net nóg meer van krag tot krag sal groei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
-0.0%
Rand - Euro
18.70
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.22
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Kom ons gesels en kyk wat gebeur.
Ek is ñ baie optimistiese mens met baie liefde om te gee. Soek my beste vriend vir wie ek lief kan wees. ❤️
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot