AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

OVK woeker ondanks droogte

Die OVK-groep se finansiële resultate lyk stewig ondanks die droogte.

Die OVK-groep het danksy ’n goeie vertoning van sy finansiële resultate vanjaar R50 miljoen aan sy meer as 10 000 produsente-aandeelhouers in die vorm van dividende en sy lojaliteitskema uitbetaal.

Volgens die groep se jaarverslag het OVK ’n netto-wins van R181 miljoen voor belasting behaal. Dit verteenwoordig ’n styging van 7,51% teenoor verlede jaar se finansiële vertoning.

Mnr. Stéfan Oberholzer, besturende direkteur van die groep, sê nieteenstaande ’n baie droë seisoen, het OVK steeds gegroei. “Die geografiese verspreiding, asook die diversifikasie binne die besigheid, verseker dat daar altyd sekere gebiede en afdelings is wat sal presteer, al ervaar ander gebiede ongunstige toestande soos die afgelope jaar se erge droogte,” sê hy.

Die wins is na die uitbetaling van R16,6 miljoen se lojaliteitskorting. OVK se aandeelprys het die afgelope jaar ten spyte van die droogte steeds gestyg. Volgens die jaarverslag het die styging in OVK se aandeelpryse meegebring dat meer as R53,2 miljoen se waarde op aandeelhouers se balansstaat toegevoeg is.

Oberholzer sê OVK kan danksy sy winsgewendheid en sterk eie kapitaal van meer as R900 miljoen vanjaar daarin slaag om goedgekeurde produsente in die ongunstige landboujaar met verskeie finansieringsprodukte bystaan om volgende jaar steeds te produseer. ‘n Volledige verslag is op OVK se webtuiste beskikbaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot