AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

OVS-boere hoop vir sonskyn

Oos-Vrystaatse boere hoop vir sonskyn om hul koringoeste van die lande af te kry, hoewel meer reën vir die distrik voorspel word.

Oos-Vrystaatse boere hoop vir sonskyn tot die einde van Januarie om hul koringoeste van die lande af te kry, hoewel meer reën vir die distrik voorspel word.

 Mnr. Dirk Viljoen, voorsitter van Bethlehem se boerevereniging, sê minder reën het die afgelope twee weke voorgekom en die meeste boere kan tans stroop.

“Baie van die ouens haal wel swak grade koring af, ek praat van voergraad en utiliteitsgraad. So daar is maar verliese. Die lande is droeër, maar ons kan nog nie volspoed aangaan nie – net so teen kwartspoed,” vertel Viljoen.

Groot kommer het aan die begin van die jaar geheers na milde reën in die distrik, die sentrale deel van die Vrystaat en die noorde van die land geval het en boere nie in hulle lande kon kom nie.

Viljoen sê hoewel die reën afneem, hoop hulle ook vir sonskyn, aangesien die lande nie vinnig droog word as dit bewolk bly nie. Mielies en soja kry swaar Viljoen sê die mielies in die distrik “lyk nie te onaardig nie. Hulle het egter op ‘n paar plekke versuip en staan geel-geel op die lande. Die soja kry ook swaar met versuipskade”.

Volgens Viljoen hoop die boere steeds vir goeie mielie- en soja-oeste. Hy sê sonskynweer sal ook goed wees vir die aanplantings. Intussen is die kanse vir reën in die distrik oor die komende naweek tussen 60% en 80%. Viljoen sê hulle hou duim vas dat die weer in hulle guns sal werk.

19 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot