AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Pak die bul by die horings’ – Kriel

Dis tyd vir Suid-Afrikaners om hul eie toekoms te skep, sê mnr. Kallie Kriel.

Mense moenie dink dit gaan help om stil te bly of te wag dat die Regering iets doen nie, hulle moet die bul by die horings pak en hul eie toekoms hier skep. Só het mnr. Kallie Kriel van Afriforum by die jaarlikse simposium van die graanhanteringsorganisasie van Suider-Afrika (Gosa) op Mosselbaai gesê.

Hy het gesê dis belangrik dat Suid-Afrikaners hulle vergewis van die beleidsrigtings wat die bewindhebbers inslaan, wat hulle wil bereik en waarheen hulle op pad is. Hy waarsku dat mense die tydsgees moet lees.

Hy het onlangs ’n boer van Zimbabwe, wat in 2000 sy grond verloor het, gevra as hy 20 jaar kan teruggaan, wat hy anders sou doen. “Volgens hom het hulle altyd uitsprake van politici afgemaak as retoriek en pogings om stemme te werf. Hulle sou met hul lewens aangaan en politieke gebeure dophou.”

Demper op vrye gesprekke

Kriel sê as die regerende party nuwe beleidsrigtings bespreek, hou hulle altyd die sogenaamde magsbalans in gedagte. Deesdae het hulle beheer oor alle sentrums van mag en is dus nou reg vir die tweede fase van die revolusie.

“Die probleem hiermee is dat die beleidsrigtings van die nasionaal-demokratiese revolusie nie baie vriendelik is teenoor die ekonomie nie. Onteiening van grond sonder vergoeding kan katastrofies vir die land se ekonomie wees. Mense gaan nie belê as daar nie respek vir eiendomsreg is nie.”

Hoe moet mense reageer op die regerende party se manier om beleid in werking te stel deur sondebokke uit te wys en dan optredes wat in wese onbillik is, te regverdig? Kriel sê die maklikste uitweg is om stil te bly, dog is dit deel van die strategie. Enigiemand wat ander standpunte uitspreek, word uitgemaak as ’n rassis.

“Dit plaas ’n demper op vrye gesprekke. Baie mense sê kom ons bly liewer stil. Ek dink dis juis die verkeerde ding om te doen. Ons moet dik velle ontwikkel om te sê wat ons dink en dit duidelik sê. Ons moet seker maak ons praat uit ’n posisisie van die morele hoër grond en is nie neerhalend teenoor mense nie. Ons het die volste reg om te veg vir wat billik is. Dit is baie belangrik dat ons deelneem aan die openbare diskoers en alternatiewe idees op die tafel sit.” Hy sê die huidige uitdagings moet as motivering dien.

Volgens hom is ’n voorwaarde vir sukses sterk instellings omdat mense saam baie meer kan regkry, en draers van hoop kan wees. “Ons lewe in hierdie werklikheid en ons moet kyk hoe ons dit kan beïnvloed. Ons kan bedel of beding. Jy kan beding as jy ’n hefboom het om druk toe te pas om bepaalde dinge te kry. Dis ’n mite om te sê ons moet probeer om nooit swaarde te kruis met die owerhede nie.”

Kriel sê dié gevegte is nooit permanent gewen nie, maar mense moenie moeg word nie, want hulle kan self hul toekoms bepaal deur selfstandige aksies. “Ons kan nie die Regering heeltemal ignoreer nie, maar binne die raamwerk van die wet is daar ’n klomp dinge wat ons self kan doen.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,716.45
-0.6%
Silwer
20.70
-1.8%
Palladium
2,258.50
-2.8%
Platinum
923.65
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot