AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Paniek keer GM gewasse – SA boer

Politieke paniek gaan verseker dat geneties gemodifiseerde (GM) gewasse nooit in Afrika wortelskiet nie, sê mnr. Motlatsi Everest Musi, ’n Suid-Afrikaanse boer.

Politieke paniek gaan verseker dat geneties gemodifiseerde (GM) gewasse nooit in Afrika wortelskiet nie, sê mnr. Motlatsi Everest Musi, ’n Suid-Afrikaanse boer van Olifantsvlei in Noordwes.


Musi het deelgeneem aan ’n debat op die Suider-Afrikaanse Federasie vir Landbou-Unies (SACAU) se beleidskongres wat verlede week by die Riviera on Vaal-hotel in Vereeniging plaasgevind het.


Musi sê geen politikus het kleinboere se goedgunstigheid nodig nie. “Dit is tyd dat Suider-Afrika se boere straat toe gaan en aandring op GM gewasse. Kleinboere het dit nodig. Daarsonder gaan hulle altyd, eerder toeskouers as spelers in die mark bly.”


Suid-Afrika is steeds die enigste Suider-Afrikaanse land waar GM gewasse kommersieel verbou kan word.


Tegnologie word ontmoedig


Mnr. Walter Green, waarnemende uitvoerende hoof van AfricaBio sê Afrika se wette rondom geneties gemodifiseerde gewasse is só bewoord dat dit eerder dié tegnologie ontmoedig as bevorder. Hy meen dit is tyd dat dié wette hersien word.


Musi sê ses jaar lank het politici jaarliks sy plaas besoek om uit te vind of GM gewasse skadelik is. “Die werklikheid is dat dié politici nie werk sal hê as hulle nie dié debat (vir of teen GM gewasse) aan die gang hou nie,” sê Musi.


Green sê politici is briljante bemarkers en dat hul oogmerk landsburgers se stemme is. “Julle moet onthou (as kiesers) is julle die dryfkrag en as julle op GM produkte aandring, sal hulle dit nie kan weier nie. Dit is ’n groot voordeel as jou regering positief is oor tegnologie.”


Green voeg by dat GM gewasse egter nie die antwoord op alle landbouprobleme is nie. Dit is bloot nóg ’n stuk toerusting wat in dié verband aangewend kan word.  


19 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot