AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4406
17,00
SOYA
24 Mrt
-
8140
-83,00
SUNS
24 Mrt
-
8680
-175,00
WEAT
24 Mrt
-
6365
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3821
34,00
YMAZ
24 Mrt
-
4001
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Pannar en Pioneer Hi-Bred na tribunaal

Pannar Saad en Pioneer Hi-Bred gaan hul samesmelting na die Mededingingstribunaal verwys vir heroorweging, aldus Pannar.

Pannar Saad en Pioneer Hi-Bred gaan hul samesmelting na die Mededingingstribunaal verwys vir heroorweging, nadat die Mededingingskommissie dit verlede week afgekeur het.


Luidens ‘n verklaring sê  Pannar hy meen dat die stap tot voordeel van voedselsekerheid in Afrika sal wees aangesien hy produkte vinniger sal kan ontwikkel en aan boere sal kan vrystel.


“Ons huldig die mening dat die redes aangevoer ter afkeuring van die transaksie verdere vertoë aan die mededingingsowerhede regverdig. Daarom beplan die betrokke partye om die besluit na die Mededingingstribunaal te verwys vir heroorweging,” lui die verklaring.


Nie oortuigend

Intussen sê die Mededingingskommissie die samesmelting is afgekeur omdat die redes wat deur die maatskappye aangevoer word, nie oortuigend is nie.


“Die kommissie het die eise wat deur die maatskappye gemaak word - dat die transaksie sal lei tot tegnologiese, doeltreffendheid- en mededingende voordele deur hulle kiemplasma te kombineer en nuwe telingstegnologieë voor te stel – oorweeg. Die kommissie het egter bevind dat die potensiële voordele wat deur die partye uitgewys is nie oortuigend is nie en nie swaarder sal weeg as die onmededingende skade wat die samesmelting kan aanrig nie,” aldus die kommissie.


Hoër pryse

Mnr. Shan Ramburuth, kommissaris van die kommissie, sê mielies is ‘n stapelvoedsel in Suid-Afrika, en hoër vlakke van konsentrasie in die saadmark kan lei tot laer vlakke van innovasie. Hy meen dit kan ook lei tot prysverhogings wat boere en verbruikers kan benadeel.


Volgens die kommissie mag die betrokke partye hulle na die tribunaal wend vir ‘n heroorweging van die besluit. Intussen het Pioneer Hi-Bred verlede week sy teleurstelling oor die besluit uitgespreek, terwyl Biowatch verheug is oor die besluit, aangesien hy verskeie bekommernisse oor die samesmelting gehad het.


Volgens ‘n verklaring het die organisasie dié kwessies tydens vergaderings en in geskrewe dokumente aan die kommissie bekend gemaak.


13 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.3%
Rand - Pond
22.22
+0.1%
Rand - Euro
19.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Platinum
984.67
-0.0%
Palladium
1,408.81
-1.0%
Goud
1,989.00
-0.3%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,294
-1.1%
Alle aandele
74,773
-1.1%
Hulpbronne 10
64,105
-1.7%
Industriële 25
101,913
-0.7%
Finansiële 15
15,219
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot