AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Papierverhogings' nie die antwoord

As die regte beleggings in die doelwitte van die nasionale navorsing- en ontwikkelingstrategie gemaak word, kan dit Suid-Afrika se vordering na welvaart vergemaklik. Dit is die slotsom in dié strategie wat onlangs deur die Departement van Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie vrygestel is.

Die strategie sê onomwonde dat die Regering finansiering vir navorsing, ontwikkeling en vernuwing binne die volgende drie tot vier jaar "beduidend" moet verhoog en dat aanpassings op grondvlak gemaak moet word om die voortdurende verlies van sleutelpersoneel by verskeie institute te beëindig.

Daar moet verseker word dat mense wat die nodige tegnologieë bemeester het, beskikbaar is om die volgende geslag navorsers te onderrig. Die gehalte van wetenskap- en tegnologietoerusting moet aandag kry omdat die uitnemendheid van navorsing daarmee verband hou.

"Verskeie (navorsings-) rade toon 'n noemenswaardige toename in kontrakinkomste, maar kan nie behoorlike voorsiening maak vir salarisverhogings nie en lê sleutelpersoneel af in groeifases," word in die strategie gesê.

Dit word beklemtoon dat die toename in besteding nie net "papierverhogings" deur konsolidasie van regeringsuitgawes moet wees nie, maar "werklike verhogings".

Die strategie verwys na gesprekke met die Departement van Landbou wat daarop gewys het hoe belangrik dit is dat geld vir kernnavorsing van die algemene begroting geskei word.

Daar is ook kommer oor die afname in private belegging in navorsing en ontwikkeling en die strategie beveel aan dat belastingtoegewings oorweeg word om dit aantrekliker te maak.

Die strategie sê voorts daar moet ernstige aandag gegee word aan 'n raamwerk en die nodige wetgewing vir die beveiliging en bestuur van intellektuele eiendom. Dit moet ook die staat se reg bevestig om dit in die openbare belang te gebruik.

27 Desember 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
19.20
+0.9%
Palladium
2,166.73
+0.0%
Platinum
867.03
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot