AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Parlement gee groen lig vir onteiening

Dit is die einde van die pad vir die gewillige koper/-verkoper beginsel wat grondhervorming “laat sloer”, aldus die ANC.

Die Parlement het die Wetsontwerp op Onteiening, wat ten doel het om grondhervorming te versnel, goedgekeur. Die wetsontwerp moet nou net deur pres. Jacob Zuma bekragtig word.

Of die wysigingswetsontwerp op onteiening hierdie keer die volle pad sal loop om ’n wet te word, is nou in die hande van pres. Jacob Zuma.

Hierdie wetsontwerp is Donderdag, 16 Mei, in die Nasionale Vergadering goedgekeur, met 108 parlementslede wat ten gunste van die wetgewing en sewe wat daarteen gestem het.

Daar was reeds langer as agt jaar gewerk om die huidige Wet op Onteiening (Wet 63 van 1975) te wysig sodat dit volgens die Regering in lyn met die Grondwet kan wees en hy sy doelwitte grondhervorming vinniger kan bereik.

Weier om die wetsontwerp te steun

Die DA, UDM en VF PLUS weier om die wetsontwerp te steun. Die EFF, wat nie in die Parlement teenwoordig was nie, het reeds op ’n komiteevergadering aangedui dat hy nie die wetgewing ondersteun nie.

Die ANC, NFP en die IVP het hulle steun aan die wetsontwerp toegesê.

Die kantoor van die ANC-hoofsweep in die Parlement het gesê dat die goedkeuring van die wetsontwerp geskiedkundig is, siende dat dit die einde beteken vir die gewillige koper/-verkoper beginsel wat grondhervorming “laat sloer”.

Die wetsontwerp gee die staat die mag om grond te onteien vir openbare doeleindes of vir openbare belang. Vergoeding is aan die onteiening gekoppel en dit moet billik en regverdig wees.

Dieselfde ou wetsontwerp

Me. Anchen Dryer, die DA se skaduminister vir openbare werke, het gesê die DA kan dit nie steun nie omdat die onteieningswetsontwerp in wese steeds dieselfde ou wetsontwerp is en het vier punte aangevoer waarom hulle teen die wetgewing gekant is.

* Die wetgewing voldoen nie aan ’n maatskaplike inpakstudie nie. Pres. Jacob Zuma het vroeër vanjaar in sy staatsrede gesê wetgewing sal aan so ’n studie onderwerp word.

* Eiendom word nie duidelik omskryf nie. Dit strek aansienlik verder as nie-roerende bates en sluit in bates, soos pensioenfondse en beeste in, wat ook onteien kan word.

* Die reikwydte van onteiening word nie omskryf nie. Dit beteken dat sogenaamde voogdyskap van eiendom deur die staat nie vir vergoeding kwalifiseer nie. Landsburgers kan dus die gebruik en benutting van hulle eiendom verloor sonder vergoeding.

* Geen waarborg bestaan in die wetsontwerp dat vergoeding wat vir onteiende eiendom aangebied word, enige uitstaande banklenings sal dek nie. Dit is dus moontlik vir ’n onteiende eienaar om sonder  ’n huis of ’n plaas te sit en steeds die uitstaande banklening moet afbetaal.

 Politieke saak

Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-LP, het  gesê die beginsel van onteiening is nie ’n vreemde beginsel nie en word wêreldwys gebruik in terme van noodsaaklike ontwikkeling wat moet plaasvind soos brûe en paaie wat gebou moet word. Die ANC maak dit egter ’n politieke aangeleentheid. Die ANC wil die wetsontwerp misbruik in terme van die emosionele politieke speelbal van grond. “Die agbare president val in by die koor van die EFF dat wat sê die grond is gesteel. Daardeur wek hulle emosies op.

“Hierdie wet sê ek weer ’n keer is net weer ’n stap op grondhervorming toe te pas nie, maar eintlik is dit ’n verdere stap om wetlik grondvergrype in Suid-Afrika toe te pas.”

Groenewald het ’n beroep op instellings gedoen wat vroeër beloof het dat hulle hierdie wetgewing tot in die Grondwethof sal beveg, om dit te doen.

Die UDM is gekant teen die wetgewing want hy meen dit is ongrondwetlik omdat dit nie grond insluit wat voor 1913 onteien is nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.19
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.66
+0.6%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,315.22
+4.1%
Platinum
925.95
+2.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,611
+3.0%
Alle aandele
66,070
+2.9%
Hulpbronne 10
64,192
+4.1%
Industriële 25
79,708
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot