AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Parmalat-aansporing ‘te min, te laat’

Terwyl Parmalat SA melkproduksie probeer aanmoedig deur sy winteraansporing met drie maande te verleng, is dit moontlik ‘n geval van te min, te laat vir melkboere.

Parmalat SA het in ‘n persverklaring aangekondig dat die maatskappy besluit het om sy winteraansporing, wat geld vanaf Maart tot Junie 2011, met drie maande te verleng.


Produsente wat meer melk aan Parmalat verkoop gedurende Julie tot September as 80% van hul melkverkope in dieselfde tydperk verlede jaar, sal ‘n addisionele 30 sent per liter ontvang vir daardie volume op `n maand op maand-basis.


Volgens die verklaring kwalifiseer ongeveer 80% van Parmalat se produsente vir die nuwe aansporing, gebaseer op die syfers van die afgelope drie maande.


Optimisties

Volgens Parmalat is die maatskappy se bestuur optimisties oor die vooruitsigte van die suiwelbedryf en probeer hy die volhoubaarheid van die bedryf aanspreek deur die besluit. Parmalat het ook sedert 1 April sy pryse aan produsente met 20c tot 25c per liter verhoog, ‘n besluit wat meer geld in melkboere se sakke beteken.


Mnr. André van Heerden, uitvoerende hoof van die SA Melkprodusente-organisasie, sê hoewel hulle dankbaar is vir die aansporing deur Parmalat is die effek waarskynlik te klein om sukkelende melkboere te help om hul boerdery reg te ruk.


Oorlewing

“Baie boere is op ‘n oorlewingsroete en produseer tans teen ‘n verlies per liter teenoor die melkprys. Dit is ook ‘n moeilike situasie vir melkboere wat verlede jaar moes hoor dat hulle te veel produseer en nou weer aangemoedig word om meer te produseer,” sê Van Heerden.


Hy het ook te kenne gegee dat die aansporing ‘n groter uitwerking sou gehad het as dit vanaf die basisprys kon geld.


“Die harde realiteite staar melkboere in die oë,” sê Van Heerden. “Almal vra hulself af waar die draaipunt is voor boere moet opgee en hul melkboerdery sluit.”


Landbou.com het onlangs berig van een van Suid-Afrika se topmelkboere, mnr. David Crookes, ’n voormalige Meestersuiwelboer van die Jaar (2006), wat sy melkboerdery tot niet gemaak. Lees die storie hier.


20 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot