AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Pasop vir doempraatjies, s

Die gevaar bestaan dat doempraatjies wat in die landbougeledere gedy, 'n selfvervullende profesie kan word, het mnr. Carl Opperman, hoofbestuurder van Agri Wes-Kaap, op die kongres gesê.

Hy het gepraat oor koste in die landbou. Dié besprekingspunt het onder meer gevra vir 'n ondersoek na die geweldige hoë koste verbonde daaraan om sake in die landbousektor te bedryf. Die uitslag van die ondersoek moet dan aan die owerhede voorgelê word vir regstellende optredes.

Mnr. Opperman het gesê die faktore wat koste in die landbou beïnvloed, is onder meer die politieke milieu, misdaad en korrupsie. Dit sluit ook die operasionele omgewing, soos die wisselkoers, beleggings, makro-ekonomiese beleid, rentekoerse, inflasie, die arbeidsmark en navorsing in.

Die Regering se houding oor belastingwetgewing is 'n kritiese suksesfaktor vir die landbou. Landbou wurg swaar aan 'n toenemende reeks regstreekse en onregstreekse belastings.

As die Regering voortgaan om soos baie ander ontwikkelende lande die primêre sektor van die ekonomie (waaronder die landbou) al swaarder te belas, gaan die landbou ál minder mededingend raak. Groei in die sekondêre en tersiêre sektore van die ekonomie sal dan daaronder ly.

"Die ongunstige toekomsverwagting wat oral in die land sigbaar is, hou die gevaar in dat Suid-Afrikaners al hoe meer van dag tot dag-gebeure afsluit en 'n soort eilandmentaliteit ontwikkel. Die landbou sal daadwerklik daarteen moet waak," het hy gewaarsku.

Die landbou moet op alle terreine betrokke wees as daar gehoop word dat hy weer sy regmatige plek in die samelewing sal beklee. "Dit moet op die veld bly en met groot toewyding saam speel."

Mnr. Opperman het gewaarsku dat die landbou op eie inisiatief moet toetree ten opsigte van die herverdeling van grond. "Dit sal verseker dat die gekheid wat Zimbabwe se landboubedryf vernietig het, hom nie plaaslik herhaal nie. Om vir die staat te wag, gaan onvermydelik tot chaos lei wat voorkom kan word deur deurdagte optrede uit eie geledere."

16 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.11
-0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,710.30
-0.2%
Silwer
20.71
+0.3%
Palladium
2,259.50
-0.1%
Platinum
924.00
-0.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot