AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Pekel: Rainbow soek sy eie pot goud

Rainbow Chicken het uit die SA Pluimveevereniging bedank oor die pekelwaterperk van 15% wat voorgestel is.

Rainbow Chicken, die land se tweede grootste pluimveeprodusent, het oor die pekelwaterkwessie uit die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) bedank.

Die maatskappy, wat ’n markaandeel van 24% het en ’n volfiliaal van RCL Foods is, het sy jare lange lidmaatskap opgesê omdat hy nie met die vereniging saamstem dat die Regering se voorgestelde perk van 15% vir toevoegings tot hoenderstukke te laag is nie.

Geen ander keuse nie
“Die meerderheid van die SAPV-lede steun nie die voorgestelde perk nie en ons het onsself in ’n onbenydenswaardige posisie bevind. Ons het geen keuse gehad as om ons te distansieer nie,” sê mnr. Stephen Heath, RCL Foods se groepsdirekteur vir regs- en korporatiewe sake.

“Ons het nog altyd geglo daar moet regulering en ’n perk wees en het die Regering hierin gesteun. Ons beplan om aan die wetgewing te voldoen,” sê Heath.

Afgri Poultry het hom ook vroeër vanjaar ten gunste van die voorgestelde perk uitgespreek. Sowat 30% van Rainbow se produksie is individueel vinnig bevrore (IQF) stukke wat met ’n pekelwatertoevoeging ingespuit word.

Heath sê die maatskappy het ’n tyd lank reeds ’n strategie om sy produksie van verwerkte produkte, soos sy gedeeltelik gekookte Simply Chicken-reeks, te verhoog en dat dit nie noodwendig hoër produksiekoste sal meebring. “Ons glo die toevoeging van pekelwater verhoog eintlik produksiekoste weens onder meer die koste van toerusting, van die toevoeging en van bykomende tyd vir die prosesse.”

Mnr. Kevin Lovell, uitvoerende hoof van die SAPV, sê in reaksie op Rainbow se bedanking die vereniging kan daarop aanspraak maak dat hy die standpunte van ’n groot deel van die braaihoenderbedryf verteenwoordig. Produsente se menings oor pekelwater verskil volgens hom nie so baie nie. “Almal stem saam daar moet regulering wees en dat dit moontlik moet wees om die nakoming daarvan te monitor.”

Verskil wel oor die perk
Produsente verskil egter oor wat die perk moet wees en hoe die Regering oor die kwessie benader moet word. “Ons het ekonome opdrag gegee om die ekonomiese gevolge van die voorgestelde verandering te ondersoek, en dit is ernstig.”

Lovell sê verbruikers sal óf steeds 2kg-sakke koop wat baie meer sal moet kos, óf ‘n sak van 1,65 kg koop wat dieselfde hoeveelheid vleis bevat maar weens redes wat met die produksieproses verband hou, bietjie meer sal kos.

“Watter kant toe ookal, die produk sal duurder moet word.”

Lovell sê die toevoeging van pekelwater het hoender goedkoper gemaak en meer mense het dit begin koop. “Die regulasies (oor pekelwater) het die potensiaal om die gehalte van die nasionale dieet te benadeel, nie net die ekonomiese welsyn van produsente nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot