AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Perdekrag in Tesco-produkte

Bykans ’n derde van hamburgerfrikkadelle op die rakke van die supermarkgroep Tesco was perdevleis en nie beesvleis nie.

Bykans ’n derde van hamburgerfrikkadel-produkte op die rakke van die internasionale supermarkgroep Tesco was perdevleis en nie beesvleis nie. Die maatskappy het verskoning aangeteken.
 
In toetse deur Ierse voedselinspekteurs op 27 hamburgerfrikadelle van Tesco, ’n internasionale supermarkgroep, is bevind dat 30% van die vleis in dié frikkadelle perdevleis was. Kleiner hoeveelhede perdevleis is gevind in die frikadelle wat in Ysland, Lidl Aldi en Dunnes verkoop is. Die DNS van varke is ook in die betrokke frikkadelle opgespoor.
 
Die verskaffer het onlangs in verskeie koerante in Brittanje ’n amptelike verskoning gepubliseer. Hy sê hy het verbruikers in die steek gelaat en sal bepaal “wat gebeur het,” berig die BBC.
 
Hoewel die inspekteurs bevind het dat die vleis geen gesondheidsgevare ingehou het nie, het die groep gesê verbruikers sal vir hul aankope vergoed word. Die res van die produkte is van winkelrakke verwyder.
 
Nooit weer
Die groep sê hy sal verbruikers inlig oor wat gebeur het en het beloof dat so iets nooit weer sal plaasvind nie. Sy kontrak met die spesifieke vleisverskaffer is ook onmiddellik beëindig.
 
Die produkte wat geraak word, is die Tesco Everyday Value Frozen Beef Burgers, Tesco Frozen Beef Quarter Pounders en Flamehouse Frozen Chargrilled Quarter Pounders.
 
Dié skandaal het die Britse gemeenskap geskok slegs sowat ’n week na mnr. Philip Clarke, die groep se uitvoerende hoof, aangekondig het dat die maatskappy sy beste feestyd in drie jaar beleef het. Die nuus van die frikkadelle se perdekrag het gelei tot ’n val in die groep se aandeelprys.
 
Bron: BBC

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
19.33
-0.0%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,627.47
+0.3%
Silwer
18.37
+0.1%
Palladium
2,079.53
+1.8%
Platinum
852.27
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot