AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

Perdesiekte eis 12 perde in W.Kaap

Twaalf perde het na bewering reeds in die Wes-Kaap gevrek ná ’n uitbreking van Afrika-perdesiekte.

Twaalf perde het na bewering reeds in die Wes-Kaap gevrek ná ’n uitbreking van Afrika-perdesiekte. Luidens ’n berig in Volksblad (7 Maart) het dié diere sedert Donderdag (3 Maart) gevrek.


Die provinsie het reeds verlede week sy grense vir die vervoer van perde gesluit, en ’n verbod is Vrydag (4 Maart 2011) op die vervoer van perde na of van die Malmesbury-landdrosdistrik ingestel.


Die distrik is vir ’n radius van 10 km afgebaken. Dit het gevolg nadat twee perde in die distrik Mamre vermoedelik weens die siekte gevrek het.


Kwarantyngebied


Luidens die berig het ’n man Saterdag (5 Maart) van ’n plaas by Mamré na die Three Fountains-plaas naby Atlantis op sy perd gery en die 10 km-kwarantyngebied betree. Me. Marlese Groenewald, ’n perde-eienaar, sê die man het sowat 15 km ver na vriende gery.


Met sy aankoms by sy bestemming het hy gesien sy perd se kop is geswel en dit het glo gelyk of sy oë wou uitpeul. Dié perd het Sondagoggend (6 Maart) gevrek. Luidens ’n verklaring beweeg veeartse tans deur die afgebakende gebied om die omvang van die sielte te bepaal en diere in te ent.


Bron: Volksblad


7 Maart 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.29
-1.2%
Rand - Pond
20.98
-0.4%
Rand - Euro
18.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,016.29
-0.9%
Palladium
1,684.58
+0.9%
Goud
1,893.83
-1.0%
Silwer
23.13
-1.4%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,755
+0.2%
Alle aandele
79,867
+0.1%
Hulpbronne 10
74,546
-0.2%
Industriële 25
103,167
+0.5%
Finansiële 15
16,504
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lewenslustige man
Lewenslustige persoon wat hou van nuwe ondekkings/uitdaging s. Christenskap is baie belangrik vir my. Eerlikheid en opregtheid baie belangrik. Lief vir my Afrikaner nasie. Mal...
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot