AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Perdesiekte maai in Natal

Die meeste gevalle van Afrika-perdesiekte is in KwaZulu-Natal aangemeld, terwyl die Wes-Kaap steeds vry van die siekte is.

Afrika-perdesiekte veroorsaak groot verliese vir perde-eienaars en stel Suid-Afrika se uitvoerstatus in gevaar. Vanjaar kom dit boonop vroeër as gewoonlik voor.

Altesaam 28 gevalle van die siekte is sedert die begin van die jaar aangemeld, sê mnr. Douglas Welsh, hoof uitvoerende beampte van die trust vir Afrika-perdesiekte.

Die meeste gevalle van die siekte is in KwaZulu-Natal (14), Gauteng (5) en Noordwes (5) aangemeld. Die Wes-Kaap is steeds vry van die siekte en beperkings op die vervoer van perde van ander provinsies na die Wes-Kaap geld sedert 28 Februarie.

Welsh sê vanjaar is nie erger as ander jare nie, maar voeg by dat perdesiekte in siklusse wat met die klimaat verband hou, uitbreek. "Wat vanjaar anders is, is dat ons so baie gevalle van perdesiekte in die Natalse Middelland het, wat buitengewoon is vir die stadium van die uitbreekseisoen en 'n nadelige uitwerking op die renperdstoeterye in dié gebied kan hê."

Verloor uitvoervermoë
Volgens hom is die grootste impak van die siekte, behalwe dat perde siek raak, kan vrek en perde-eienaars en -telers waardevolle bates verloor, die feit dat die gebiede hul vermoë om perde uit te voer, verloor. "As die uitbreking van perdesiekte so erg is dat dit na die Wes-Kaap uitkring, kan die land glad nie perde uitvoer nie. Die verbod op die uitvoer van perde duur vir 24 maande na 'n uitbreking in die sogenaamde vry sone en die bedryf kan R500 miljoen per jaar aan uitvoerinkomste verloor."

Suid-Afrika word in hierdie stadium verbied om perde na die Europese Unie uit te voer weens 'n uitbreking naby Kaapstad in 2013. Die potensiële verlies per perd kan R2 500 vir 'n gewone ryperd en meer as R3 miljoen vir 'n volbloed jaaroudvul wees.

Voorkoming
Welsh sê die beste manier om perde teen die siekte te beskerm, is om hulle ten minste vier maande voor die verwagte uitbreking van die siekte, wat gewoonlik in Maart is, in te ent. Wanneer die siekte uitgebreek het, moet eienaars hul perde probeer beskerm teen die muggies wat die siekte oordra. "Dit kan gedoen word deur die perde tussen drie-uur in die namiddag en nege-uur in die opggend op stal te hou. Insekdoders teen vlieë sal ook die perde teen muggiebyte beskerm."

Welsh het ook 'n beroep gedoen op perde-eienaars om hulle perde dop te hou vir simptome van Afrika-perdesiekte, naamlik koors, swelsel bokant die oë en moeite om asem te haal.

Afrika-perdesiekte is 'n aanmeldbare siekte en moet dus by die plaaslike staatsveearts aangemeld word. Welsh vra ook dat eienaars die siekte op die AHS-trust se webwerf www.africanhorsesickness.co.za aanmeld.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot