AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Perdesiekte: Twee gevalle in Wes-Kaap

Twee gevalle van perdesiekte is in die Wes-Kaap bevestig, en verskeie maatreëls is ingestel.

Twee perde op ’n eiendom tussen Saron en Porterville, suidoos van die R44 in die Wes-Kaap, het positief getoets vir Afrika-perdesiekte. Die gedeelte val binne die beskermde gebied vir Afrika-perdesiekte.

As ’n voorsorg is die volgende veeartseny-beheermaatreëls ingestel:

1. Geen perde, muile, donkies of sebras mag binne, na, uit of deur die gedeeltes wat hieronder beskryf word, vervoer word nie, veral op die R44:

Die noordelike grens: Die N7 vanaf die Bergrivier in die suidweste tot by Piekenierskloof-pas in die noordooste.

Die oostelike grens: Die Piekenierskloof-pas in die noorde al langs die Olifantsrivier-bergreeks suid van die Grootwinterhoek-berge en suid van Gouda al langs die Obiekwa-berge.

Suidelike grens: Die dorp Gouda.

Westelike grens: Die Bergrivier-verlenging vanaf Gouda in die suide na die N7 in die noordweste.

2. Dié inperking op vervoer van perde tree onmiddellik in werking en sal van krag bly totdat ’n verdere kennisgewing deur die Veeartsenydienste van die Wes-Kaapse departement van landbou uitgereik is.

3. Die vervoer van perde via die N7 op die grens van hierdie gebied sal toegestaan word, mits dit in die dag geskied en daar direk deur die gebied in 'n noordelike of suidelike rigting beweeg word sonder enige afwyking van die roete.

4. Alle perde in die inperkingsgebied moet sover moontlik twee ure voor sonsaktyd tot twee ure ná sonopkoms op stal gehou word. Verder moet hulle met doeltreffende insekteweerder behandel word om muggies te verhoed.

5. Alle voorvalle van perde wat siek raak of vrek moet dadelik by die naaste staatsveearts aangemeld word sodat die moontlike oorsaak van die siekte of vrekte ondersoek kan word.

6. Oortreding van hierdie vereistes kan in terme van die Wet op Dieresiektes tot vervolging lei.

7. Enige afwyking van hierdie vereistes of nie-nakoming kan aangemeld word by dr. John Grewar, staatsveearts, by 083 642 0610 of 021 808 506 of stuur 'n e-pos na johng@elsenburg.com.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot