AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Perdesiekte: Verbod in Wes-Kaap

Weens Afrika-perdesiekte in die res van Suid-Afrika is 'n verbod op die vervoer van perde na die Wes-Kaap ingestel.

Dr. G. Msiza, die hoofdirekteur van veeartsenydienste in die Wes-Kaap, het aangekondig dat 'n verbod geplaas is op die vervoer van perde van ander provinsies na die Wes-Kaap.  

Die beperkings is ingestel weens die toenemende aantal gevalle van Afrika-perdesiekte asook verdagte gevalle, wat in die res van Suid-Afrika aangemeld is. Tot dusver is reeds 34 bevestigde of verdagte gevalle aangemeld, wat 22 vrektes ingesluit het. Vanweë aanhoudende reën in die res van die land het die aantal gevalle drasties toegeneem, en dit kom ook vroeër as in vorige jare voor.

Perde-eienaars word dus ten sterkste afgeraai om hul perde van enige plek in die besmette gebiede na die Wes-Kaapse beheergebied vir Afrika-perdesiekte te vervoer, omdat die risiko vir die verspreiding van die siekte daagliks toeneem. ’n Uitbreking in die beheergebied kan die dood van talle plaaslike perde beteken en ook SA se uitvoerstatus in gevaar stel. Dit kan ook lei tot ’n moontlike verbod van twee jaar deur die Europese Unie wat reuse- geldelike verliese in die bedryf as ’n geheel kan beteken.

Die Wes-Kaapse regering het naamborde oor Afrika-perdesiekte op al die belangrike toegangsroetes na die Wes-Kaap laat aanbring om motoriste te herinner hulle betree ’n gebied vry van Afrika-perdesiekte. Owerhede werk saam met die Departement van Landbou om die bewegings van perde na die Wes-Kaap te monitor, en mense se samewering word op prys gestel, het mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling, gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot