AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Permitte vir Zim-werkers verleng

Die verlenging van nuwe spesiale permitte vir Zimbabwiese burgers strek ook voordeel van die landbousektor, sê Agri SA.

Die Regering sal duidelikheid moet gee oor die proses wat gevolg moet word om Zimbabwiese werkers te behou, het me. Elize van der Westhuizen, Agri SA se senior bestuurder van arbeidsverhoudinge, gesê.

Mnr. Malusi Gigaba, Minister van Binnelandse Sake, het 'n nuwe permitstelsel vir Zimbabwiese burgers aangekondig aan wie tydelike permitte toegestaan is tydens die spesiale projek wat in 2009 deur die Departement van Binnelandse Sake van stapel gestuur is.

Nagnoeg 250 000 Zimbabwiërs het permitte gekry. Meeste van die permitte verval teen die einde van die jaar.

Gigaba het gesê dat die vervaldatum van al die uitgereikte permitte, selfs dié wat voor of ná 31 Desember verval, se spertyd nou 31 Desember 2014 sal wees. Tydelike permithouers, wat in die land wil aanbly, sal vanaf 1 Oktober tot 31 Desember 2014 aansoek kan doen vir die nuwe spesiale permit (ZSP) wat aan sekere voorwaardes gekoppel sal wees.

Dit sluit in, maar is nie beperk tot, onder meer die besit van 'n geldige Zimbabwiese paspoort, bewys van indiensneming, akkreditasie vir sake of studies. Gigaba het gesê die ZSP-permit sal permithouers toelaat om in die land te bly, werk, sake te doen en te studeer. Die permit sal tot 31 Desember 2017 geldig wees.

Zimbabwiërs wat in die land wil aanbly wanneer dié permit verval, sal vanaf 1 Januarie 2017 tot einde Desember 2017 kans hê om terug na hulle land te keer om vir die nodige visums en permitte onder die Wet op Immigrasie aansoek te doen.

Van der Westhuizen het gesê dit is belangrik om te weet wat die proses is wat gevolg moet word om die werkers wettiglik in diens te behou wat ingevolge die nuwe bedeling tot 2017 in die land gaan wees. Asook daar waar die werkgewer korporatiewe permitte benodig. Agri SA verwelkom die verlenging van die permitte, want dit steun die landbousektor baie, het sy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot