AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Petrol en diesel duurder in Februarie

Die prys van ’n liter diesel styg op 6 Februarie 2013 met 17,8c, terwyl ’n liter petrol 41c duurder sal wees.

Die verswakking van die rand teenoor die dollar die afgelope maand is die hoofrede vir die styging in brandstofpryse die maand. Die Department van Energie het aangekondig dat die petrolprys op 6 Februarie 2013 met 41c per liter styg, terwyl ’n liter diesel 17,8c duurder sal wees.
 
Luidens ’n verklaring sê die departement die rand se swak vertoning het 6,4c en 6,69c tot die prys van onderskeidelik ’n liter petrol en diesel bygedra. Mnr. Johan Pienaar, adjunk uitvoerende direkteur van Agri SA, sê die verswakking van die rand kan toegeskryf word aan die geweldaddige betogings, stakings en politieke uitsprake. Die afgradering van die land se ekonomie deur internasionale groepe het ook daartoe bygedra.
 
Die styging in die dieselprys sal op ’n jaargrondslag die landbou se uitgawes op brandstof met R178 miljoen verhoog.
 
Oestyd
Pienaar sê hoewel enige styging in die dieselprys slegte nuus vir die landbou is, is hulle veral bekommerd oor stygings wat in Maart en April kan voorkom. Die landbou betree in Maart die oestyd vir somergesaaides, soos mielies en sonneblomme. Met oestyd word baie brandstof op plase verbruik. Boere se beplanning vir oestyd word reeds met planttyd gemaak. Enige prysstyging tydens oestyd is daarom ’n terugslag.
 
Volgens Pienaar word die nuwe brandstofprys bepaal op grond van internasionale oliepryse en wisselkoerse tot en met die 25ste van elke maand. Hy sê sedert 25 Januarie 2013 het die rand nog nie goed gepresteer nie en dit is vir hulle ’n bron van kommer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.20
-1.3%
Rand - Euro
17.74
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,662.13
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,162.50
-2.0%
Platinum
863.50
-0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot