AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Petroleum: Staking dalk op einde

Die einde van die staking in die petroleumsektor is moontlik in sig met die sektor se grootste vakbond wat na die onderhandelings terugkeer.

Die einde van die staking in die petroleumsektor is moontlik in sig met die vakbond Solidariteit wat hom aan die staking onttrek het en die sektor se grootste vakbond wat na die onderhandelings terugkeer.


Solidariteit het gister sy deelname aan die staking opgeskort en sy vakbondlede keer vandag terug werk toe. Daar is egter glo nog kwessies waaroor onderhandel moet word. Die bestuur van Solidariteit is gretig dat ’n oplossing gekry word.


" ? Punt word bereik in ? geskil waar ? balans tussen die behoeftes van die werknemers, die werkgewers, die publiek en Suid-Afrika gekry moet word,” meen mnr. Dirk Hermann, adjunk uitvoerende hoof van Solidariteit.

“Dit is nou in almal se belang dat die staking opgeskort word en dat onderhandelinge in alle erns voortgaan,” sê hy.


Lig in die tonnel

Intussen meen die voorsitter van die Nasionale Pretroleumwerkgewers-assosiasie dat die staking binnekort tot ’n einde kan kom aangesien die sektor se grootste vakbond, CEPPWAWU, ’n vergadering belê het om oor ’n loonaanbod te onderhandel.


Volgens Fin24 sal die vakbond heel moontlik dan reageer op die huidige aanbod aan stakende werkers. Die huidige aanbod is tans tussen 8% en 10%, na gelang van die vlak van die werknemer.


Mnr. Ben Marais, die voorsitter van die TLU SA, sê dit lyk nie of die situasie tans ’n ernstige invloed op die landelike gebiede het nie.


“Uit ons bedieningsgebiede kry ons geen klagtes van tekorte of probleme nie. Ek het wel Saterdag (16 Julie 2011) gesukkel om petrol vir my viertrek-voertuig te kry, maar ek het darem Maandag (18 Julie 2011) weer gekry.”


Bron: Fin24


21 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot