AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Petroleumstaking: Boere maak plan

Boere in Gauteng het ’n plan gemaak om te sorg dat hulle veilig is as die Polisie dalk sukkel om brandstof te kry.

Boere in Gauteng het ’n plan gemaak om te sorg dat hulle veilig is as die Polisie dalk sukkel om brandstof te kry.

Mnr. André Botha, voorsitter vir Agri SA se komitee vir landelike veiligheid, sê hy het Donderdag (14 Julie 2011) met die SAPS in verbinding getree om uit te vind watter gebeurlikheidsplanne daar is sou brandstofvoorsiening ’n krisis raak.


“Hulle het toe wel aan my aangedui dat hulle nié aan so ’n probleem gedink het nie,” vertel Botha.


Sedert die begin van dié week loop vulstasies aan die Rand droog weens die staking in die petroleumbedryf, en Botha sê dit kwel hulle, want dit kan ’n invloed op roetine-patrollies in landelike gebiede asook op reaksietye tydens voorvalle hê.


‘Bel die boere’ 

Botha sê hy het aan die SAPS voorgestel dat indien ’n voorval sou voorkom en hulle nie daar kan uitkom nie, hulle met die plaaslike gemeenskapsveiligheidseenheid kan skakel.

“Die boere wat reserviste is, sal dan na die toneel toe gaan.”


Wat moontlike probleme met nooddienste betref, het Botha voorgestel dat boereverenigings ’n bakkie voorberei waarop ’n draagbaar gelaai kan word om iemand te vervoer.


In die res van die land

Intussen lyk dit asof nog geen probleme met brandstofvoorraad in die res van die land bestaan nie.

Mnr. Ben Marais, voorsitter van TLU SA, sê in Noordwes is daar wel dorpe en stede wat Woensdag (13 Julie 2011) en Donderdag (14 Julie 2011) sonder brandstof was. Die meeste vulstasies en koöperasies het Vrydag (15 Julie 2011) weer brandstof gehad.


“Die mense op Swartruggens, Koster, Ventersdorp en Skuinsdrift het gesukkel, maar hulle het darem nou weer voorraad. Dit wil vir my voorkom asof die probleem op die platteland nie so groot soos aan die Rand is nie,” vertel Marais.


Volgens Vrystaat Landbou bestaan nog geen probleme in die Vrystaat nie. Boere in die Noord-Kaap sê hulle het ook nog nie enige tekorte nie.


Lees ook: Dele van NW sonder brandstof


15 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot