AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Piesang-riemtelegram is vals

E-pos wat die ronde doen om mense teen die eet van piesangs te waarsku omdat dit ’n nikrotiese bakterie bevat, is onwaar.

E-pos wat die ronde doen om mense teen die eet van piesangs te waarsku omdat dit ’n nikrotiese bakterie bevat, is onwaar, sê die Piesangkwekersverenging.


Die e-pos raai verbruikers aan om vir ’n ruk lank nié piesangs te koop nie, want die piesangs se skille bevat ’n virus wat ’n mens se vel en spiere kan wegvreet.


Dit staaf ook dat "owerhede" bewus is van dié virus, maar dat hulle meen dat dit “slegs” 15 000 mense sal beïnvloed en dat hulle bereid is om dié kans te waag.


Vals

Dr. John Robinson, ’n kenner in die piesangbedryf, sê dié e-pos is vals. Hy sê ’n sms met dieselfde boodskap is wyd langs die Natalse suidkus versprei, maar verskeie advertensies is reeds in plaaslike koerante gepubliseer om verbuikers oor die ongeldigheid daarvan in te lig.


Robinson sê e-pos soos dié kan ’n slegte uitwerking op verbruikers se aankope van piesangs hê, veral omdat ’n verbruiker nie altyd toegang tot inligting het om die waarheid van so ’n stelling te toets nie.


Soortgelyke e-pos het ook in 2008 die ronde gedoen oor piesangs wat van Costa Rica af ingevoer is.


Intussen het die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ook dié e-pos as vals beskryf. Mnr. Steve Galane, woordvoerder, sê die e-pos is na die Departement van Gesondheid verwys, wat bevestig het dat dit vals is en geen so ’n virus voorkom nie.


6 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot