AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Piet du Toit-veiling lok byna R111milj

Piet du Toit Wildbedryf se jaarlikse veiling het ’n omset van byna R111 miljoen getoon.

In die afwesigheid van superbuffels wat altyd tientalle miljoene rand behaal, het die jaarlikse wildveiling van Piet du Toit Wildbedryf en sy gasverkopers nogtans vir talle hoogtepunte gesorg, waaronder ’n omset van R110,791 miljoen.

Die omset is heelwat laer as sy vorige twee veilings, maar daar was volgens mnr. Sybrand Mostert van Wildswinkel, wat die veiling in sy kompleks by Bela-Bela aangebied het, dié keer nie superbuffels wat die pryse die hoogte laat inskiet nie. “Ek dink hulle het buffels verkoop wat die hele mark bedien en nie net superbuffels nie, wat ’n baie positiewe beeld uitstraal.

“Daar ook was heelwat minder ander superwild, wat 'n groot verskil aan 'n veiling se omset maak. Die feit dat kleurvariante onder druk is, het ook redelik bygedra tot die kleiner omset,” sê hy. Daar was groot belangstelling, waarvan die altesaam 584 geregistreerde kopers getuig.

Du Toit sê hy sou graag méér geld vir sommige van sy wild wou hê, maar die kopers het mooi beplan en elkeen het gekry wat hy wou gehad het. Die pryse wat behaal is, is deur markkragte bepaal. Daar was baie nuwe kopers, onder meer vanaf Namibië. Hy is ook tevrede met die pryse wat hy vir sommige van sy ekstensiewe wild behaal het wat hy in die Kalahari by Vanzylsrus aanhou.

Die hoogste prys was R10,1 miljoen, ’n Suid-Afrikaanse rekord, vir ’n aandeel van 50% in die bastergemsbokbul Hennessy en sy kudde van 20 vroulike diere, wat 13 kalwers insluit. Dié wild loop ekstensief op Du Toit se Kalahariplaas. Die kopers was mnre. Tebogo Mogashoa van Barbirwa Wildlife, Rooiberg, en Wicus en Hannes Pretorius van Buffalo Creek, Thabazimbi. Hulle is deel van die Wildlife Legacy-groep.

Ander SA-rekordpryse was R3,6 miljoen vir ’n njalabul, Troy, R110 000 vir jong koedoebulle en R60 000 vir waterbokverse, terwyl Seretsi-wildebeeste vir die eerste keer verkoop is en ’n bul R190 000, ’n bul en twee koeie R 100 000 stuk en nog ’n koei R80 000 behaal het.

Swartwitpense het weer baie goeie pryse behaal en ’n hele paar lotte is vir R1 miljoen en meer verkoop. Bogemiddelde buffels het goeie pryse van onderskeidelik R10 miljoen (vir die Oos-Afrikakoei Jessa, ’n dogter van Matetsi), R9 miljoen en R5,5 miljoen behaal.

Jong bulle het onderskeidelik R1,7miljoen, R3,2 miljoen en R2,05 miljoen behaal. Gemiddelde buffels is vir tussen R550 000 en R750 000 van die hand gesit. Die afslaer was mnr. Brandon Leer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
+0.4%
Rand - Pond
22.27
+0.6%
Rand - Euro
19.59
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Platinum
966.81
+0.7%
Palladium
1,432.30
+1.1%
Goud
1,966.92
-0.3%
Silwer
23.34
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot