AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9380
24,00
CORN
30 Sep
-
4790
2,00
SOYA
30 Sep
-
9485
93,00
SUNS
30 Sep
-
10235
30,00
WEAT
30 Sep
-
7119,8
19,80
WMAZ
30 Sep
-
4840
22,00
YMAZ
30 Sep
-
4788,2
28,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Pinzgauers se Paul Bester oorlede

'n Groot gees in Pinzgauer- en PinZ²yl-kringe is oorlede.

Mnr. Paul Bester, voorsitter van die Pinzgauer-telersgenootskap en kuddebestuurder van die ZZ2-stoetery by Mooketsi, is oorlede. Bester is vermoedelik aan kanker oorlede.

Bester het diep spore in Pinzgauer-geledere getrap en was sedert 2006 voorsitter van die Pinzgauer- en PinZ²yl-telersgenootskap.

Hy was by ZZ2 se stoetery verantwoordelik vir die teling van PinZ²yl-beeste met Nguni-koeie en Pinzgauer-bulle. Die ras is in 2009 as dubbeldoelras geregistreer.

Bester was ook die teler van die Pinzgauerbul Heinz wat in 2016 die medewenner as die Suid-Afrikaanse Teelbul van die Jaar was.

Kundig en standvastig

Mnr. Martin Seyfferdt, bekende Suid-Afrikaanse beoordelaar en beeskenner, sê Bester was 'n baie standvastige mens.

“As hy 'n besluit gemaak het, was dit so. Hy was egter bereid om van ander mense te leer, 'n mens kon met hom gepraat het.”

Seyfferdt sê Bester het 'n groot impak gemaak deur sy betrokkenheid by Pinzgauers op internasionale vlak.

“Sy groot sukses was egter vir my sy prestasietoetsing. Hy het hier op Bloemfontein drie jaar na mekaar die fase C-klas gewen.

“Mense het werklik geluister as Paul praat. Dit was nie net sy kennis nie, hy was baie goed met wat hy gedoen het. Die ouens kon maar na hom geluister.”

Ikoniese beesboer

Mnr. Tommie van Zyl, uitvoerende hoof van ZZ2, sê Bester laat 'n groot leemte.

“Paul Bester was 'n beesboer in murg en been. Benewens dit was hy ook 'n boer wat sy omgewing en al sy faktore in verband met mekaar kon sien – die beeste, ras, omgewing, mense, die nodigheid om te presteer. Vir hom was die skepping van sin en betekenis deel van sy taak as 'n beesboer.”

Volgens Van Zyl was Bester veral gestel op die verbetering van homself, sy diere en die skepping van iets nuut.

“As jy na die werf van hom kyk waar hy met sy beeste gewerk het, kon jy sien dis iemand wat heeltyd iets skep. Hy het 'n plaaswerf en 'n uitnemende omgewing geskep.

Bester was benewens die Pinzgauer en die PinZ²yl ook lief vir Santas.

"Paul was die argetipe van 'n boere, hy het naby aan die grond geleef. Ons sal Paul verskriklik baie mis. Landbouweekblad het een keer in 'n artikel vir Paul beskryf as 'n ikoniese beesboer. Ek dink dit is 'n baie goeie beskrywing.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.1%
Rand - Pond
20.01
-0.3%
Rand - Euro
17.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,671.32
+0.6%
Silwer
19.15
+1.8%
Palladium
2,220.00
+0.7%
Platinum
877.00
+1.0%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,367
+0.8%
Alle aandele
63,664
+0.6%
Hulpbronne 10
60,698
+1.5%
Industriële 25
77,059
+0.4%
Finansiële 15
13,770
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot