AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Pioneer het bakker ‘seergemaak’

‘n Bakker het die Mededingingstribunaal se gallery laat giggel met sy emosionele vertelling van die uitwerking wat Pioneer se prysoorloë op klein bakkers het.

‘n Klein Wes-Kaapse bakker het die Mededingingstribunaal se gallery gister laat giggel met sy emosionele vertelling van die uitwerking wat Pioneer se prysoorloë op klein bakkers het.

Mnr. Husaam Neethling, eienaar van Best Brand-bakkery, sê hoewel die broodmark ruimte vir beide die Dawids en die Goliats in die bedryf bied, het Pioneer sy bakkerye telkemale op onmededingende wyse gekelder.

Neethling het vroeër skriftelike getuienis teen Pioneer ingedien, wat deel vorm van die Mededingingskommissie se ondersoek na dié genoteerde voedselgroep. ‘n Ander onafhanklike bakker, wat ook ‘n klagte ingedien het, het sy klagte teruggetrek, het Neethling getuig. Dié bakker werk deesdae as ‘n agent vir Pioneer. Dié opmerking het die gallery laat skater.

Kon nie prys klop nie

Wat prysoorloë aanbetref, getuig Neethling dat sy brood in ‘n stadium teen R2,60 verkoop is, terwyl Pioneer se brood R3,80 gekos het. Die bakreus se prys is toe tot R3,50 laat daal, maar hulle kon nie Neethling se broodprys klop nie. Die prys het toe tot R2 gedaal en daarna tot R1,80 – wat tuisaflewering insluit.

Neethling sê hy kon nie daarmee meeding nie en het besluit om ‘n nuwe produk uit te vind. Dit kon egter nie sy saak red nie en sy besigheid moes kort voor lank sluit.

“Tog wou ek heeltyd terug wees in die broodbedryf. Ek is in dié bedryf gebore,” sê Neethling.

Rondom 2001 het Neethling ‘n kontrak gekry waarmee hy brood aan 13 tronke voorsien het. Pioneer het die kontrak met hom gedeel. “Ek is jammer om dit te sê, maar hulle (Pioneer se amptenare) het ‘n houding gehad dat hulle my nie kon vertrou nie, omdat ek nie wit is nie, maar ‘n Kleurling. Hulle wou weet hoe hulle my kon vertrou.” Om dié rede het Neethling en Pioneer ‘n gesamentlike bankrekening geopen, waar beide se handtekening nodig was om toegang tot die geld te kry.

Dinge het egter skeef geloop en aan die einde van die maand is Neethling se broodrekening gekanselleer. “Die tronke het nie brood gekry nie, wat chaos tot gevolg gehad het.”

Hof toe gesleep

Neethling het Pioneer hof toe gesleep oor die verlies wat hy in die proses gely het. Die hof het beslis dat Pioneer hom R480 000 moet betaal. ‘n Gedeelte daarvan is aanvanklik betaal, maar dit het bloedsweet gekos om die saak uiteindelik geskik te kry, het Neethling getuig. “Aan die einde daarvan het van Pioneer se amptenare gesê hulle gaan my besigheid doodmaak.”

Neethling het daarna getuig van ‘n hele paar prysoorloë, wat uiteindelik sy besigheid gekelder het. Pioneer het sy broodprys só ver laat daal dat Neethling uiteindelik nie meer daarmee kon meeding nie.

Tans kan Neethling oorleef, omdat sy goedkoper brood (R5 per brood) teen Pioneer (R7 per brood) kan meeding. “Die verbruiker trek voordeel uit my teenwoordigheid, omdat ek die mark mededingend hou.”

Neethling het aan Landbou.com gesê daar is twee ander klein bakkers wat, nes hy, voortdurend planne moet beraam om nie deur Pioneer uit die mark geskuif te word nie.

25 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.37
+0.3%
Rand - Euro
19.77
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.19
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
987.23
+0.2%
Palladium
1,436.05
-0.5%
Goud
1,979.29
+0.5%
Silwer
22.98
+0.0%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,910
+0.2%
Alle aandele
75,433
+0.3%
Hulpbronne 10
64,893
-1.3%
Industriële 25
102,546
+0.8%
Finansiële 15
15,385
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot