AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Pioneer maak aanbod vir KWV

Pioneer Foods bied KWV R827 miljoen, oftewel R12 per gewone aandeel, aan om dié ikoniese drankmaatskappy by sy huidige portefeulje van voedselprodukte te voeg.

Pioneer Foods bied KWV R827 764 500, oftewel R12 per gewone aandeel, aan om dié ikoniese drankmaatskappy by sy huidige portefeulje van voedselprodukte te voeg.

Volgens ‘n tweede gesamentlike omsigtigheidsaankondiging is dié bedrag saamgestel uit ‘n premie van 10,93% van die geweegde gemiddelde handelsprys van KWV Holdings se aandele vir die 30 dae wat 13 Oktober – toe die eerste omsigtigheidsaankondiging gedoen is – voorafgaan.

‘n Kwart van die totale bedrag (sowat R207 miljoen) sal met Pioneer Foods-aandele, wat op die JSE gelys is, betaal word. Dit word teen R49,83 per aandeel gewaardeer. Die balans (ongeveer R620 miljoen) sal in kontant betaal word.

Alle aandeelhouers sal binnekort die geleentheid kry om dié aanbod te oorweeg en daarvoor of teen te stem.

Regverdig en deursigtig

Die KWV se raad het ‘n subkomitee van direkteure gevorm om toe te sien dat die proses enduit regverdig en deursigtig verloop. ‘n Onafhanklike kundige is ook aangestel om ‘n onafhanklike mening te gee sou die voorgestelde transaskie voortgaan.

“KWV se direksie tree op in die beste belange van al sy aandeelhouers,” sê mnr. Thys du Toit, voorsitter.

“As ‘n ikoon in die wynbedryf, met ‘n geskiedenis van 92 jaar, is KWV diep gesetel in die harte van die mense van die Wes-Kaap. Die maatskappy se emosionele eienaarskap is baie breër as wat die aandele aandui, en dit is iets van die KWV-direksie erken en respekteer.”

Hy sê hoewel KWV die potensiële raakpunte tussen die twee maatskappye – soos uitvoere en bemarking – wil ondersoek, bly sy kernfokus die onderneming se prestasie en die vind van nuwe groeigeleenthede vir wyn en brandewyn.

Lees ook: Pioneer soek KWV in sy stal

3 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot