AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaas-handboek vernuwe en uitgebrei

Die plaas-handboek Finance and Farm Management, wat Standard Bank Agribesigheid al sedert 1981 uitgee, se nuutste uitgawe spog met nuwe hoofstukke.

Die hommeltuig op die voorblad van die sesde uitgawe van Standard Bank Agribesigheid se gewilde handboek vir boere en landbou-ondernemings – Finance and Farm management – is simbolies van hoe baie die landbou in die meer as drie dekades van die boek se bestaan verander het.

Standard Bank Agribesigheid publiseer dié handleiding al sedert 1981, toe dit aanvanklik in Afrikaans verskyn het. Volgens prof. André Louw, hoogleraar in agribesigheid aan die Universiteit van Pretoria (UP) en mederedakteur saam met dr. Mariette Geyser, behels die inhoud sowel teorie as praktyk.

Geyser is 'n oud-UP-lektor in landbou-ekonomie, maar boer sedert 2010 in die Viljoenskroon-omgewing. “Sy wéét wat die droogte is,” het Louw by die bekendstelling van die boek op die UP-kampus gesê.

Nuwe inhoud

Ander bydraers tot die boek is dr. Danie Jordaan, mnre. Struan Garland en Tinashe Kapuya, en mes. Marlene Louw, Ane du Toit en Lindie Stroebel. Nuwe hoofstukke handel oor onder meer breë swart ekonomiese bemagtiging, die betreding van Afrika-markte, die bestuur van waardekettings en aanbodkettings, en bronne van finansiering.

Verder is die bestaande inhoud uitgebrei en vernuwe, veral die hoofstuk oor belasting, het Louw gesê. Mnr. Nico Groenewald, hoof van Standard Bank Agribesigheid, het gesê by die bank “is die boek op almal se tafel” en word ná al die jare steeds as verwysingsboek gebruik.

Standard Bank is betrokke by die boek omdat hy die band tussen die akademie en die sakewêreld as baie belangrik beskou.

Lok jong mense

Groenewald het gesê meer moet gedoen word om kolleges en universiteite met landbouwaardekettings te verbind, en meer moet ook gedoen word om jong mense te lok om landboukundiges te word, byvoorbeeld deur by wetenskapekspo’s vir hoërskoolleerlinge groter aandag aan landbouwetenskappe te gee.

Die Standard Bank-groep het 'n nagraadse program gerig op sowat 50 finalejaarstudente per jaar, onder meer landboustudente. Groenewald het verder die belangrikheid van landbou-ekonomie vir die bankwese benadruk.

“Die landbou se bydrae tot die ekonomie is dalk net 2,5%, maar in 'n bank is die landbou die enigste sektor waarvoor 'n gespesialiseerde benadering gevolg word,” het hy gesê. Standard Bank het landwyd sowat 30 landbou-ekonome in diens.

Kliek hier om die boek te bestel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.57
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,267.19
+0.2%
Platinum
925.43
0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot