AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaas loop onder oproeriges deur

'n Plaasbestuurder en sy gesin moes van ’n plaas vlug nadat oproeriges die huis omsingel en die polisie aangeval het.

Die gewelddadige betogings wat Sasolburg die afgelope week teister, het na landelike gebiede uitgebrei met betogers wat Dinsdag (22 Januarie 2013) ’n plaashuis naby Kragbron omsingel het. Die skare was volgens ’n berig in Volksblad oppad om die vulstasie op Kragbron aan die brand te steek en ’n Indiër-man se winkel te plunder.
 
Die 38-jarige mnr. Stephan Cronjé boer vir mnr. Jaap van der Westhuizen van die Cairo-groep op die plaas wat naby die vierrigtingstop op pad na Sasolburg is. Sy vrou, Elsabe, het hom omstreeks 08:00 gebel en gesê hordes oproeriges drom om die huis saam.
 
Cronjé het hom na die huis gehaas en die gesin het geskarrel om die nodigste bymekaar te kry voordat hulle uit die huis gevlug het.
 
Polisie
Die groep het die elektriese heining om die plaaswerf met groot klippe platgedruk en die huis bestorm en omsingel. “Die mense het stokke en klippe gehad. Hulle het die polisiebeamptes en -voertuie daarmee getakel. Die huis se vensters is stukkend geslaan. Ons was gelukkig om ’n gaping tussen die wrede klomp onlusmakers te sien en daardeur te laat spaander na my ouerhuis op Kroonstad,” aldus Cronjé.
 
Die betogers was volgens Cronje jonk en aggressief. ’n Sekerheidsbeampte het die huis opgepas nadat die groep op die vlug geslaan het. Hoewel die huis se ruite vervang is, het betogers Dinsdagaand teruggekeer en al die elektroniese ware, rekenaars en kosbaarhede gesteel terwyl die ruite weer uitgeslaan is.
 
Vleis en kos is ook gesteel en Cronjé het byle in die huis gevind. Hy sê hy is bekommerd oor die letsels wat dié trauma op hulle lewe kan laat.
 
Mnr. Louis Claassen, streeksverteenwoordiger van Graan SA, het aan Landbou.com gesê dat hy nog nie in kennis gestel is van enige ander boere wat onder betogers deurgeloop het nie. Hy sê hulle is aangewese op beskerming van die polisie as so ’n situasie voorkom.
 
Bron: Volksblad
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.4%
Rand - Pond
19.24
+0.5%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,632.40
+0.6%
Silwer
18.46
+0.6%
Palladium
2,101.53
+2.9%
Platinum
855.50
+0.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot