AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaasaanval kom elke tweede dag voor

’n Voorval van misdaad op ’n plaas of ’n kleinhoewe het sedert die begin van die jaar elke tweede dag plaasgevind.

Altesaam 19 voorvalle van misdaad op ’n plaas of ’n kleinhoewe, en agt moorde, is sedert die begin van die jaar deur die TLU SA aangeteken. Dít is een aanval elke 45 uur.

Mnr. Henry Geldenhuys, voorsitter van die organisasie se veiligheidskomitee, sê sedert die begin van Februarie het twee voorvalle voorgekom.
 
Die eerste voorval was toe die 15-jarige Mark Reynolds van Bloemfontein, en sy pa, Gavin, op hul kleinhoewe aangeval is. Luidens ’n berig in Volksblad het Reynolds tot sy pa se redding gekom toe agt dronk mans op die hoewe aangekom het en amok wou maak. Hy het ’n bruin gordel in Karate en dít het hom in staat gestel om die mans uit te stof.
 
Bejaarde egpaar
Intussen berig Beeld dat die 72-jarige mnr. Jan Smith en sy vrou Magrieta Maandag (4 Februarie 2013) die slagoffers van ’n rooftog op hul plaas Holgatsfontein, naby Standerton, was. Mnr. Smith is drie keer tydens die voorval geskiet en word in ’n hospitaal in Springs behandel.
 
Volgens mnr. Hardus Smith, die egpaar se seun, het die mans omstreeks 02:00 die oggend by die huis ingebreek en die egpaar in hul slaapkamer aangeval. Mev. Smith is aangerand, en mnr. Smith is in die voorarm, bobeen en borskas geskiet. Die rowers het geld geëis, maar die egpaar hou nie geld in die huis nie.
 
’n Kluis waarin vuurwapens toegesluit is, is oopgebreek en die aanvallers het met dié wapens en mev. Smith se voertuig op die vlug geslaan. Hardus sê die vermoede bestaan dat ’n sindikaat tans in die omgewing bedrywig is.
 
Niemand is nog in verband met die voorval aangekeer nie.
 
 
Bronne: Volksblad en Beeld
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot