AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaasaanval skok Upington

’n Plaasaanval op ’n bejaarde egpaar van die omgewing het die gemeenskap van Upington erg geskok.

’n Man wat ’n 81-jarige boer en sy 72-jarige vrou in hul huis op hul plaas naby Upington aangeval het, is in die huis doodgeskiet. Die beseerde mnr. Albert Strauss het verwoed geveg met die man geveg wat hom en sy vrou, Chrissie, aangerand het.
 
Die verdagte het luidens ’n berig in Volksblad vermoedelik by die agterdeur ingekom, terwyl Chrissie in die waskamer doenig was. Die man het na bewering in die studeerkamer weggekruip, waarna hy Chrissie in die kombuis aangeval het. Sy het om hulp geroep, en Strauss wat toe reeds in die bed was, het haar te hulp gesnel.
 
’n Geveg en twee skote
Die man was besig om Chrissie te wurg toe Strauss die kombuis binnegekom het. Hy wou sy vrou help, maar die man het hom geskop en met ’n stok oor die kop geslaan. Die twee mans het toe begin stoei. In hoofslaapkamer het die verdagte ’n stuk van ’n kas afgebreek en Strauss daarmee geslaan.
 
Die man was op pad terug kombuis toe, toe Strauss hom met sy vuurwapen agterna gesit en twee skote afgevuur het. Een van die skote het die verdagte in die keel getref, en hy is op die toneel dood.
 
Strauss het ernstige beserings aan sy arm opgedoen. Die egpaar word in ’n plaaslike hospitaal behandel en is in ’n bestendige toestand.
 
Boek oor plaasaanvalle
Intussen word die nuutste weergawe van Treurgrond: Die realiteit van plaasaanvalle, 1990 tot 2012, van Kraal Uitgewers, dié week by die Woordfees op Stellenbosch bekend gestel. Dr. Dirk Hermann, een van die samestellers van die eerste weergawe van Treurgrond, sê die tweede boek verleen ’n nuwe dimensie aan die debat oor plaasaanvalle.
 
“Nie net bevat dié boek nou inligting oor meer as 3 300 plaasaanvalle – sowat 700 meer as in die vorige uitgawe – nie, dit is nou ook amptelik die grootste en betroubaarste databasis van plaasaanvalle,” aldus Hermann. Werke van ’n kunstenaar, me. Pauline Gutter, is in die boek ingesluit.
 
Gedigte wat met die tema verband hou, asook persoonlike vertellings van slagoffers, familie en vriende van slagoffers is in die boek vervat.
 
Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
19.28
+0.3%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.00
+0.5%
Silwer
18.42
+0.4%
Palladium
2,070.62
+1.4%
Platinum
851.85
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot