AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Plaasaanval: Verdagtes vry?

‘n Bejaarde boer van Hartswater is moedeloos en kwaad nadat die laaste verdagte in ‘n plaasaanval onskuldig bevind is.

‘n Bejaarde boer van Hartswater is moedeloos en kwaad ná die laaste verdagte in ‘n plaasaanval onskuldig bevind is.

Luidens ‘n berig in Volksblad (27 Julie) is ‘n sesde verdagte wat aangekeer is ná ‘n wrede aanval op 10 Januarie 2011 op die 75-jarige mnr. Charles Engelbrecht en sy 72 jarige vrou, Violet, op hulle plaas naby dié dorp. 

Engelbrecht is tydens die voorval wreed aangerand en sy vrou is gedreig en aan ‘n stoel vasgebind. ‘n Saak teen die ander vyf verdagtes wat vir dié misdaad aangekeer is, is verlede jaar teruggetrek. Twee van die mans het vroeër vir Engelbrecht gewerk, en een by sy buurman.

Die ondersoek

Die saak teen ál ses die verdagtes is aanvanklik teruggetrek, maar een van hulle is kort daarna weer aangekeer vir ondervraging. Dít het gevolg nadat Agri Noord-Kaap ‘n brief aan die SA Polisiediens gerig het om ‘n ander speurder aan te stel en die saak te heropen vir ondersoek. Dié ondervraging was glo nie wetlik korrek nie, wat glo tot die onskuldigbevinding gelei het.

Volgens Engelbrecht het die SAPS nie getuienis na die hof gebring nie. Mnr. Wessel van der Merwe, voorsitter van Agri Noord-Kaap, sê die uitslag van die ondersoek kon anders gewees het as die saak van die begin af reg ondersoek is.

Bron: Volksblad

27 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-2.6%
Rand - Pond
21.64
-4.2%
Rand - Euro
18.51
-3.3%
Rand - Aus dollar
11.99
-2.5%
Rand - Jen
0.13
-4.3%
Goud
1,802.25
+1.9%
Silwer
22.58
+1.7%
Palladium
1,915.61
+1.5%
Platinum
1,043.00
+0.5%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot