AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasaanvalle: 10 in Maart

In die tiende plaasaanval dié maand is 'n boer van KwaZulu-Natal die naweek in die maag geskiet.

Verdagtes wat hulle as voornemende veekopers voorgedoen het, het die naweek ’n boer van Normandien in KwaZulu-Natal in die maag geskiet.

Mnr. Henry Geldenhuys, ondervoorsitter van die TLU SA, sê ’n groep swart mans het die Indiër-boer genader om van sy beeste te koop, waarna die voorval plaasgevind het. Meer inligting oor die voorval is nog nie bekend nie.

Geldenhuys sê die organisasie het tot dusver vier plaasmoorde vir dié maand aangeteken. Verlede maand is ’n total van 10 plaasaanvalle en drie -moorde aangeteken.

Toename in moorde
In Januarie vanjaar is 18 aanvalle en agt moorde aangeteken. Geldenhuys sê hoewel die statistiek die afgelope twee maande ’n daling aandui, is hulle bekommerd or die toename in moorde tussen Februarie en Maart, veral aangesien Maart nog nie verby is nie.

Intussen is die landbougemeenskap geskok oor die moord van mnr. Eric Labuschane, ’n boer en Deense hondeteler van Rustenburg. Luidens ’n berig in Beeld die 51-jarige Labuschane se liggaam sowat ’n week na sy moord in sy huis gekry. Sy bejaarde ma, wat aan Alzheimers ly, is in die badkamer toegesluit gevind.

Die 78 jarige vrou is in ’n plaaslike hospitaal opgeneem. Labuschane is na bewering met ’n mes gesteek en met ’n klip aangerand. Hy en sy ma het glo ’n kluisenaarsbestaan gevoer. Hulle het die plaas Olifantshoek by mnr. Peter Roberts gehuur.

Bron: Beeld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot