AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasaanvalle begin afneem

Ná ’n vlaag plaasaanvalle in Januarie die land geteister het, het die aantal aanvalle sedertien begin afneem.

’n Swart jaar ten opsigte van plaasaanvalle is vroeër dié jaar vir landelike gemeenskappe en boere voorspel. Die TLU SA se statistiek oor plaasmoorde het aangedui dat altesame 8 mense in dié maand in 17 aanvalle vermoor is.
 
Die organisasie het vroeg in Februarie ’n verklaring uitgereik waarin hy sy kommer oor dié hoë statistiek vir een maand uitgespreek het.
 
Meer paraatheid
Intussen het die aantal aanvalle egter begin afneem. Mnr. Henry Geldenhuys, ondervoorsitter van die organisasie, sê minder voorvalle is in Februarie aangeteken.

Volgens Geldenhuys kom dit voor asof boere ook meer paraat is vir aanvalle en om hulleself in situasies te beskerm. In twee onlangse voorvalle het ’n bejaarde boer van Upington ’n rower wat hom en sy vrou aangeval het, doodgeskiet. ’n Boervrou van Limpopo wat deur ’n aanvaller met ’n mes gesteek is, het die man ook geskiet.
 
Drie rowers aangekeer
Intussen het die Polisie in KwaZulu-Natal (KZN) drie mans aangekeer in verband met ’n gewapende roof wat in Januarie op die plaas Harding plaasgevind het. Mnre. Luzuko Booi (30), Mlungisi Cele (23) en Harrison Nzimande (29) het luidens ’n berig op Nuus24.com ’n sekuriteitswag by die plaas aangeval, en gewag dat die eienaars terugkeer plaas toe.
 
Met die boer se aankoms op die plaas is hy met ’n vuurwapen aangehou en gedwing om sy kluis oop te maak. Twee pistole, luggewere, ’n haelgeweer, ammunisie, juwele en kontant is gesteel. Die Polisie het die gesteelde wapens tydens die in hegtenisneming naby ’n rivier gevind.
 
Bron: Nuus24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
+0.1%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.53
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,698.30
-0.1%
Silwer
20.84
+0.6%
Palladium
2,248.01
+1.1%
Platinum
910.50
+0.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot