AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasaanvalle: ‘Boere, beskerm julself’

Toenemende geweld teenoor boere dui op die Regering en polisie se onvermoë om die landelike veiligheidstrategie toe te pas, reken verskeie organisasies.

Boere is op hulself aangewese is vir behoorlike beveiliging oor die Regering en die polisie se onvermoë om die landelike veiligheidstrategie suksesvol te implementeer.

Dít is die reaksie uit verskeie oorde op die vlaag plaasaanvalle wat die landbougemeenskap opnuut vanjaar getref het.

Nóg 'n aanval

In die jongste voorval is mnr. CT Steyn van die plaas Swartfontein tussen Warden en Verkykerskop Sondagaand (5 Maart) in sy plaashuis aangeval en met 'n mes in die bors gesteek. Steyn is tans in 'n ernstige maar stabiele toestand in 'n Bethlehem-hospitaal.

Volgens die TLU SA se amptelike statistiek oor aanvalle en moorde op plase en kleinhoewes vir 2017, het 'n skokkende 71 aanvalle en 21 moorde reeds teen die einde van Februarie plaasgevind. Met Steyn se geval ingesluit, staan die statistiek vir 2017 reeds op 72 aanvalle.

Intussen toon die polisie se misdaadstatistiek, wat Vrydag deur waarnemende polisiekommissaris, Kgomotso Phahlane bekend gemaak is, dat 46 mense van April tot Desember 2016 op plase en kleinhoewes vermoor is. Dit is net minder as die 50 moorde in die voorafgaande vergelykbare periode.

Met die 21 moorde, soos in 2017 aangeteken deur die TLU SA, by dié syfer ingesluit, is dit duidelik dat boere 'n hernieude vlaag geweld moet teëstaan.

Reaksie

Mnr. Jan van Niekerk, leier van die VF Plus in die Vrystaat en self 'n boer in die Warden-omgewing, blameer die ANC-regering vir dié krisis.

"Die Regering se landelike beveiligingsplan faal en die ontoereikende polisiëring en misdaadvoorkoming is direk verantwoordelik vir die toename in plaasaanvalle," sê Van Niekerk in 'n verklaring.

Die TLU SA sê in 'n verklaring dringende aksie is nodig van die Regering en polisie maar maan boere om nie van hulself slagoffers te maak nie. "Skakel in by plaas- en buurtwagte. Raak betrokke by veiligheidsinisiatiewe, ongeag van watter organisasie dit aanbied."

Mnr. Zakhele Mbhele, die DA se skaduminister van polisie, sê dit is duidelik dat’n dringende behoefte bestaan vir die stigting van landelike veiligheidseenhede, berig Joylene van Wyk.

Mbhele sê die DA se ontleding van die afgelope tien jaar se moordneigings dui aan dat tussen die geldjare 2006/’7 en 2015/’16 moord sterk aan die toeneem in landelike gebiede is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.10
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.87
-0.1%
Silwer
20.51
-0.7%
Palladium
2,269.50
+0.5%
Platinum
926.56
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,519
+0.5%
Alle aandele
65,929
+0.5%
Hulpbronne 10
63,004
-1.1%
Industriële 25
80,338
+1.4%
Finansiële 15
14,064
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot