AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasaanvalle eis 8 in een maand

Die TLU SA het altesame 17 plaasaanvalle gedurende Januarie 2013 aangeteken. Agt mense is in dié voorvalle vermoor.

Dit wil voorkom asof 2013 ten opsigte van plaasmoorde een van die moeilikste jare sedert 2005 kan wees. Die TLU SA maak dié stelling ná die organisasie 17 plaasaanvalle gedurende Januarie aangeteken het, waartydens agt moorde gepleeg is.
 
Altesame agt van die aanvalle het in Gauteng voorgekom, met vyf mense wat dood is. Die Vrystaat het die naasmeeste voorvalle gehad met drie mense wat in ses aanvalle dood is. Twee aanvalle het in Mpumalanga voorgekom en een in KwaZulu-Natal.
 
Volgens die TLU SA toon dié syfers op ’n drastiese verhoging wanneer dit met Januarie verlede jaar se syfers vergelyk word, toe vyf mense in elf voorvalle dood is. Altesame 51 mense is in 141 aanvalle verlede jaar vermoor.
 
82 moorde, 218 aanvalle
Mnr. Henry Geldenhuys, ondervoorsitter, sê as die neiging wat tydens verlede maand voorgekom het, voortduur, sal 82 mense dié jaar tydens 218 voorvalle op plase doodgemaak word.  “Dit sal die hoogste syfer wees sedert 2005, toe 115 mense op plase vermoor is.”
 
“Die TLU SA is dus nie verniet bekommerd oor die plaasaanvalle nie. In die lig daarvan bly dit ondenkbaar dat die Minister van Polisie (mnr. Nathi Mthethwa) en die Kommissaris van Polisie (me. Ria Phiyega) steeds nie geantwoord het op die TLU SA se dringende versoek tot gesprekvoering ’n jaar gelede nie,” aldus Geldenhuys. Hy sê die laaste terugvoering wat van Mthethwa ontvang is, was ’n openbare tirade teen die TLU SA op ’n mediakonferensie, waar hy steeds nie aangedui het wat aan die situasie gedoen gaan word nie.
 
Geldenhuys sê hulle wil graag deel wees van die oplossing vir die probleem en wil dus graag voorstelle met die minister en kommissaris bespreek, asook hul ondersteuning aanbied.
 
“Met die inligting van die neigings tot ons beskikking, waarsku ons boere weer om dringend na hulle veiligheidsituasie te kyk. Daardie veiligheid sluit ook in die evaluering van die betroubaarheid van werkers, veral waar arbeidsonrus broei en boere reeds benadeel is,” aldus Geldenhuys.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
+1.3%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,725.29
+1.5%
Silwer
21.07
+1.7%
Palladium
2,312.17
+3.9%
Platinum
934.41
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot