AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Plaasaanvalle het toegeneem'

Aanvalle op plase het toegeneem, maar die Regering swyg oor voortdurende geweld in die land, sê die TLU SA.

Geen verbetering bestaan in die aantal plaasmoorde vanjaar vergeleke met verlede jaar nie. “Inteendeel, die situasie is selfs slegter,” sê mnr. Henry Geldenhuys, vise-voorsitter van TLU SA en ook voorsitter van die veiligheidskomitee.

Met die bekendmaking van TLU SA se plaasaanvalsyfers tot en met Julie vanjaar, blyk dit dat die aantal moorde op plase dieselfde gebly het, maar dat die aanvalle op plase toegeneem het.

“Sedert Januarie vanjaar het daar volgens TLU SA se statistiek 42 moorde op plase plaasgevind. Dit is dieselfde as in 2013, maar die aanvalle op plase het toegeneem van 142 in dieselfde tydperk verlede jaar, tot 158 sover hierdie jaar.

“Weer eens het daar gevalle voorgekom waar mense tydens die aanvalle erg gemartel is,” sê Geldenhuys. “Wat ons bekommer, is dat ons president swyg oor die voortgaande onveiligheid in sy eie land, en in besonder op die plase, waar die land se voedsel verbou word. Die Regering se prioriteite is heel duidelik verkeerd. Hy probeer internasionale aansien werf terwyl die mense in sy eie land verwaarloos word,” is mnr. Geldenhuys se beskuldiging.

“Die klimaat in die land is steeds gespanne, en pamflette soos dié wat by die Noordwes-Universiteit versprei word waarin daar weer ’n oproep is om boere en hulle taal te vermoor, skep ’n uiters plofbare klimaat, en dek die tafel vir nog meer aanvalle op plase, aangesien die Regering in al elf tale daaroor swyg. Boere moet hulle paraatheid verskerp,” het Geldenhuys gesê.

Bron: TLU SA.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.5%
Rand - Euro
17.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,662.50
+0.1%
Silwer
19.20
+0.9%
Palladium
2,166.73
+0.0%
Platinum
867.03
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot