AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaasaanvalle neem toe – TLU SA

Die statistiek wat die TLU SA oor plaasaanvalle byhou, dui ’n styging tussen verlede jaar en 2012 aan.

Die aantal plaasaanvalle wat die Transvaalse Landbou-unie (TLU SA) tot dusver vir die jaar aangeteken het, dui op ’n skerp styging vergeleke met verlede jaar se statistiek aan. Volgens dié syfers is 125 plaasaanvalle reeds vanjaar aangeteken, terwyl 85 aanvalle verlede jaar voorgekom het. “En daar is nog sowat ’n maand van dié jaar oor,” sê mnr. Henry Geldenhuys, voorsitter van die organisasie se veiligheidskomitee.
 
Altesame 42 boere, regstreekse familie van boere en plaaswerkers is in 2012 se aanvalle vermoor. Geldenhuys sê die moordsyfer het gedaal, met 52 moorde wat verlede jaar opgeteken is. Dié syfer is ook laer as die 67 moorde wat in 2010 aangeteken is. Altesame 113 plaasaanvalle het in dié jaar voorgekom.
 
Geweldadigheid
Geldenhuys sê hoewel minder moorde voorkom, neem die geweld van aanvalle toe. “Dit lyk of dit erger is as in die verlede, asof dit met meer haat gepaardgaan.”
 
Wat die daling in moorde betref, sê Geldenhuys hy skryf dit toe aan verskerpte paraatheid onder landelike gemeenskappe. Hy sê dit lyk of meer verdagtes die afgelope jaar aangekeer is as in vorige jare. “Mense is meer paraat en tree op. Hulle het min vertroue in die Polisie en gemeenskappe begin meer self ingryp.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.2%
Rand - Pond
19.20
+0.7%
Rand - Euro
17.28
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,635.88
+0.4%
Silwer
18.33
-0.3%
Palladium
2,088.50
+0.6%
Platinum
850.42
-0.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,085
-0.9%
Alle aandele
63,467
-0.9%
Hulpbronne 10
57,476
+0.8%
Industriële 25
78,163
-1.4%
Finansiële 15
14,016
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot