AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9050
-42,00
CORN
04 Okt
-
4878
-82,00
SOYA
04 Okt
-
9285
-80,00
SUNS
04 Okt
-
10182,8
2,80
WEAT
04 Okt
-
7200
1,00
WMAZ
04 Okt
-
4595
-68,00
YMAZ
04 Okt
-
4853,8
-76,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasaanvalle neem toe – TLU SA

Daar is vanjaar reeds 30 mense op plase in SA vermoor, sê die TLU SA, wat 'n openbare ondersoek oor plaasmoorde ondersteun.

TLU SA het vandag die halfjaarlikse syfers van plaasaanvalle en -moorde bekendgemaak.

Volgens 'n nuusverklaring blyk dit dat daar in die eerste ses maande van vanjaar 30 mense op plase vermoor is. Dit is dieselfde aantal plaasmoorde as gedurende die ooreenstemmende tydperk van 2013.

Die afgelope naweek is mnr. Louis van Wyk, neef van TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes, ook oorlede nadat hy nie herstel het nie na ’n plaasaanval op 24 Mei vanjaar op sy plaas naby Brits.

“Wat egter verontrustend is,” sê mnr. Henry Geldenhuys, adjunk-president van TLU SA en voorsitter van die veiligheidskomitee, “is dat die aantal plaasaanvalle toegeneem het van 106 verlede jaar tot 124 vanjaar. Dit is dus duidelik dat die aanslag op die boere besig is om te verhewig.”

In die lig van die jongste syfers verwelkom TLU SA die Menseregtekommissie (MRK) se aankondiging dat hy ’n ondersoek na plaasmoorde wil onderneem en openbare insette daartoe gaan inwin. “Ons dring al jare by die owerheid daarop aan dat plaasmoorde behoorlik ondersoek moet word, veral die ware redes daaragter. Ons vra al geruime tyd vrae oor die motief agter sekere plaasmoorde, as mense gemartel en vermoor word, sonder dat daar noemenswaardige eiendom gevat word. Die militêre presiesheid waarmee sekere van die aanvalle beplan word, wek ook ernstige vraagtekens oor wie daaragter sit,” sê mnr. Geldenhuys.

TLU SA beplan om ook ’n voorlegging aan die MRK te maak as deel van sy nasionale veldtog teen plaasaanvalle. TLU SA se internasionale bewusmakingsveldtog gaan intussen onverpoosd voort.“Ons is egter bekommerd dat die MRK se ondersoek na plaasaanvalle oorskadu kan word deur ’n gelyklopende ondersoek na werkers se omstandighede op plase. Die twee sake behoort apart ondersoek te word en aparte bevindinge behoort daaroor gemaak te word,” sê mnr. Geldenhuys.

Gisteroggend is 'n lid van TLU SA, die 55-jarige mnr. Rudolph Pretorius, op sy plaas Bloempoort buite Groblersdal vermoor.  TLU SA het die moord ten terkste veroordeel en sy meegevoel met mnr. Pretorius se familie betuig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,707.29
+0.4%
Silwer
20.81
+0.5%
Palladium
2,257.97
+1.5%
Platinum
908.03
+0.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,093
+2.2%
Alle aandele
65,585
+2.1%
Hulpbronne 10
63,117
+2.4%
Industriële 25
79,324
+2.3%
Finansiële 15
14,015
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot