AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasaanvallers by Stutterheim gevang

‘n Plaasaanval in Stutterheim het vir die booswigte skeef geloop deur boere se flink optrede.

Die rustigheid van 'n Sondagbraai het byna in 'n nagmerrie vir mnr. Ian Cawthorn van die plaas Strauss in die Stutterheim-omgewing ontaard: 'n Groep mans het in 'n voertuig op die plaas aangekom en een het uitgeklim en vir Cawthorn gesê hy gaan hom doodskiet.

Cawthorn was by sy braai en het dadelik huis toe gehardloop. 'n Skoot is afgevuur en is deur die voordeur en het Cawthorn se vriendin skrams teen die been getref. Die aanvaller het laat spaander en die motor het weggejaag.

Ná alarm het mnr. Greg Miles, Cawthorn se buurman, hom na die buurplaas gehaas. Die omliggende boere is ook via hul WhatsApp-groep in kennis gestel, en hulle het in voertuie gespring om te gaan hulp aanbied. Een boer wat van die kerk af gekom het, het die aanvallers se motor van voor af verby sien kom, omgedraai en dit op 'n veilige afstand gevolg.

Die aanvallers het naby die dorp 'n papwiel gekry. 'n Verbygaande polisie-voertuig het die aanvallers toe genader, waarna hulle almal in 'n bos en ruigtes naby die pad ingehardloop het. Na verneem word is drie van die aanvallers deur die polisie aangekeer.

Kyk hier na 'n video wat Miles met sy hommeltuig op die toneel en van 'n arrestasie gemaak het. Miles sê as sy hommeltuig infrarooi-toerusting gehad het, sou al die vlugtendes in die bos opgespoor kon word.

* Kyk ook na Miles se video oor hoe hy tyd in sy boerdery spaar deur die gebruik van die hommeltuig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.59
+1.4%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,727.19
+1.6%
Silwer
21.20
+2.4%
Palladium
2,333.00
+4.9%
Platinum
939.00
+3.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot