AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4777,8
-24,20
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7205
36,00
WMAZ
05 Okt
-
4942
26,00
YMAZ
05 Okt
-
4860
4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasaanvallle in 2014 meeste nog

Die TLU SA en AfriForum het hul statistiek oor aanvalle en moorde op plase in 2014 bekend gemaak.

Die burgerregte-organisasie AfriForum en die landbou-unie TLU SA het die statistieke vir plaasaanvalle en plaasmoorde wat gedurende 2014 plaasgevind het, tydens ’n gesamentlike mediakonferensie in Centurion bekend gemaak.

’n Totaal van 277 plaasaanvalle het in 2014 plaasgevind, waarvan die besonderhede deur AfriForum en die TLU geverifieer kon word. In dieselfde jaar kon 67 plaasmoorde bevestig word. Volgens hierdie syfers was daar sedert 1990 nog nooit ’n jaar waartydens 277 plaasaanvalle geverifieer kon word nie. Dit blyk ook dat daar sedert 2011 ’n stelselmatige styging in die jaarlikse aantal plaasmoorde was. (Sien grafiek.)

plaasmoorde-TLU

Dié organisasies het ook bekendgemaak dat nege plaasmoorde reeds in 2015 gepleeg is.

Sowel AfriForum as die TLU SA het hul kommer uitgespreek oor die feit dat pres. Jacob Zuma die afgelope naweek ’n beroep op boere gedoen het om meer te doen om hul werkers se lewensomstandighede te verbeter, terwyl hy nie bereid was om hom oor die duisende boere wat al vermoor is, uit te spreek nie.

Die twee organisasies het ook bekendgemaak dat hulle in die nabye toekoms ’n skrywe aan die sekretaris-generaal van die ANC, mnr. Gwede Mantashe, sal rig om vir ’n gesprek met die ANC-leierskap te vra.

* Sien die aangehegte PDF-dokument met al die besonderhede.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.70
-0.4%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.48
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.31
-0.6%
Silwer
20.73
-1.6%
Palladium
2,315.34
-0.3%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,706
-0.2%
Alle aandele
66,192
-0.2%
Hulpbronne 10
63,876
-1.1%
Industriële 25
80,102
+0.0%
Finansiële 15
14,159
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot