AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasbesoeke: Protokol geld vir vakbonde

Die bestaande protokol wat vir plaasbesoeke geld, moet gevolg word as vakbonde plase vir onderhandelinge wil besoek.

Die reël bly staan dat enigeen wat ’n boer of sy werkers op ’n plaas wil besoek, ’n afspraak in dié verband moet maak, want “reg van toegang” word voorbehou by woon- en werkplekke.

Me. Porchia Adams, skakelbeampte vir Agri Wes-Kaap, sê hulle het nog geen kommunikasie van vakbonde ontvang na aanleiding van ’n aankondiging dat vakbondverteenwoordigers dié week na plase sal gaan om lede te werf en te onderhandel oor minimumlone nie.
 
Mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris van Cosatu, het verlede Dinsdag (4 Desember 2012) aan betogers gesê dat vakbonde plase van dié week af gaan besoek om lede te werf en om oor minimumlone en die omstrede kwessie van winsdeling te onderhandel.
 
Agri SA het vroeër luidens ’n verklaring gesê dat hulle nie toegestem het dat vakbonde daarop aanspraak kan maak om as tussengangers met loononderhandelings op plaasvlak op te tree nie. Verder het die organisasie nie ooreengekom dat boere hul boeke moet oopstel vir beweerde winsdelingskemas nie. Die organisasie het as ’n lid van die Agricultural Sector Unity Forum (ASUF) aan gesprekke deelgeneem.
 
Onderhandelinge
Volgens Ehrenreich sal onderhandelinge op plaasvlak plaasvind, soos die boere voorgestel het. Hy sê die werkers moet hulself organiseer aangaande die onderhandelinge.
 
Ehrenreich het aan Landbou.com gesê dat minder as 2% van die werkers wat gestaak het, lede van Cosatu is. Hy sê mits ’n ooreenkoms oor minimumlone nie teen 9 Januarie 2013 op plaasvlak bereik is nie, sal werkers van al die plase wat daardeur geraak word, staak. “Ons sal die werkers ook bystaan deur die Europese Unie te versoek om nie Suid-Afrikaanse vrugte te koop nie, én deur die staat te versoek om nie uitvoerpermitte aan die boere toe te staan nie.”
 
Volgens ’n inligtingstuk wat Agri SA aan sy lede deurgegee het, bepaal die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995), dat voor ’n gesprek met ’n vakbond plaasvind, die vakbond lidmaatskap van werkers op die spesifieke plaas moet kan bewys. “Geen vakbond het outomaties regte op ’n plaas nie.”
 
Die vakbond moet voor die besoek toestemming van die werkgewer kry en dié versoek moet skriftelik geskied. Die werkgewer het ook die reg om te bepaal waar en wanneer die vergadering tussen die vakbond en lede mag plaasvind. “Die wet dui duidelik aan dat dit buite die werknemers se werksure moet geskied (met ander woorde gedurende etenstye of ná werk).”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot