AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasbestuurder vermoor, boer geskiet

’n Plaasbestuurder van Bapsfontein is vermoor en ’n boer geskiet tydens ’n aanval in ’n mielieland.

’n Boer van Bapsfontein word in ’n hospitaal in Kemptonpark behandel ná hy, sy vrou, die plaasbestuurder en werkers Maandag, 28 Januarie, in ’n mielieland aangeval is.

Mnr. Gert van Wyk is luidens ’n verklaring van Agri Gauteng ernstig gewond tydens die voorval, terwyl die plaasbestuurder aan sy wonde beswyk het.

Van Wyk se vrou is tydens die voorval in die plaaskantoor toegesluit en is nie aangerand nie. Die aanvallers het hulle glo as mieliekopers voorgedoen, en het na bewering met ’n onbekende hoeveelheid kontant en goedere op die vlug geslaan.

Mnr. Frans van den Berg, voorsitter van Agri Gauteng, sê hulle is geskud deur die gebeure op ’n vreedsame plaas, waar gewerk is om kos vir die land te produseer. “Hierdie laakbare daad grens aan ekonomiese sabotasie van ‘n industrie wat baie werkgeleenthede  asook ekonomiese vooruitgang in die landelike gebiede verskaf. Ons land het leierskap en dissipline op alle vlakke nodig om misdadigers te ontbloot wat hul so tuis voel in ons eie gemeenskappe.”

Groter druk op landelike gemeenskap
Volgens Van den Berg plaas die vlaag plaasaanvalle en –moorde wat sedert die begin van die jaar voorgekom het, die reeds getraumatiseerde landelike gemeenskappe onder meer druk. Die organisasie het ’n versoek aan die die provinsiale kommissaris in Gauteng gerig om die Landelike Veiligheidstrategie suksesvol in die provinsie te implementeer.

Die polisiebeamptes van beide Welbekend en Olifantsfontein is bedank vir hulle spoedige en professionele optrede tydens die voorval. “Ons verwag van die polisie om voort te gaan en dié siek misdaad professioneel en spoedeisend op te volg, en die skuldiges van die lafhartige daad aan die kaak te stel om in die hof tereg te staan vir hulle misdaad,” sê Van den Berg.

Enige mense met meer inligting oor die voorval of wat moontlik die skuldiges ken, word gevra om onmiddellik met die Polisie in verbind te tree.

Van den Berg het ook die organisasie se steun beloof aan families wat deur aanvalle geraak sou word en trauma ervaar. “Die voortdurende vlaag plaasaanvalle in Suid-Afrika en die mate van geweld wat daarmee gepaardgaan, is ‘n weerspieëling van die stand van moraliteit en veiligheid in die land.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot