AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaasbetogings kring glo uit

Betogings oor plaaswerkerlone kring wyer uit in die Wes-Kaap met plase in Riebeeck-Kasteel wat glo ook geraak word.

Betogings van plaaswerkers is Dinsdag (13 November 2012) in Robertson, Ceres en De Doorns aangemeld. Lt.kol. André Traut, polisiewoordvoerder, sê geen voorvalle van geweld het nog voorgekom nie, maar die Polisie monitor die situasie. Mnr. Wouter Kriel, woordvoerder vir die Wes-Kaapse departement van landbou, doen bewerings dat werkers van een of twee plase in Riebeeck-Kasteel ook staak, die ronde.
 
Betogings is Maandag ook in die Koue-Bokkeveld en Touwsrivier aangemeld. Mnr. Riaan Smit, ’n boer van die Môrester-landgoed in die Koue-Bokkeveld, sê hy is baie teleurgesteld met die gewelddadigheid van die stakers.
 
“Dit is egter nie net slegte nuus nie. As die bom nou klaar gebars het en elke boer kon self met sy mense tot ’n vergelyk kom, kan ons dalk net in ’n baie rustige, goeie oestyd ingaan. So, dit is ’n slegte situasie, maar die onderliggende probleme kan nou vinniger opgelos word en die slegte elemente uitgewerk word,” aldus Smit.
 
Kommer
Kriel sê hulle is bekommerd oor die situasie in die provinsie. “Ons is bekommerd oor die stakings en die potensiële impak op dienste, soos skole en hospitale. Ons is ook bekommerd oor intimidasie, veral van plaaswerkers wat graag wil gaan werk, maar geïntimideer word om dit nie te doen nie.”
 
Volgens Kriel dui onbevestigde opnames aan dat sowat 16 000 plaaswerkers werksaam is in die De Doorns-omgewing, en sowat 6 000 is terug by die werk. “Ons is nog nie seker hoe ernstig die situasie is nie, maar indien dié syfers korrek is, is dit redelik ernstig.”
 
Intussen het sommige boere in die Koue-Bokkeveld besluit om steeds hul werkers hul vasgestelde dagloon te betaal ten spyte daarvan dat hulle aan die betogings deelneem. Dié boere se voorwaarde is egter dat die betogings nie gewelddadig mag wees nie. Die meeste van die heeltydse werkers in dié omgewing is by die werk.
 
Kyk hier na die nuutste videoverslag oor die onluste wat nou na ander dele van die Wes-Kaap uitgebrei het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot