AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Plaaslike garsbedryf ondergang gespaar

Die samesmelting tussen Anheuser-Busch InBev en SABMiller kan tot verdere ontwikkeling van die plaaslike garsbedryf lei.

Die voorwaardes waaronder die Mededingingstribinaal die samesmelting tussen Anheuser-Busch InBev en SABMiller goedgekeur het, lê ’n fondament vir die plaaslike garsbedryf om voort te bestaan, sê mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoof van Graan SA.

Die voorwaardes wil sien dat die saamgesmelte entiteit voortgaan met SAB se beleid en praktyke om plaaslike bier en sider te maksimaliseer én plaaslike insette in die produksie van dié drank te gebruik.

Die plaaslike garsbedryf het gevrees dat die transaksie ’n slag vir die opkomende garsbedryf kan wees, siende dat talle opkomende boere geheel en al van dié gewas afhanklik is. SAB is tans die enigste aankoper van moutgars in Suid-Afrika. Die plaaslike moutgarsbedryf het verlede jaar meer as 300 000 ton gars opgelewer.

De Villiers sê Graan SA sal probeer verseker dat plaaslike gars aangekoop word, veral omdat daar druk op die garsbedryf is. “Die garsboere wil langtermynstabiliteit in die bedryf hê wat volhoubaar vir albei kante is. Ons is nog steeds positief oor die garsbedryf omdat hulle hul moutkapasiteit uitgebrei het in die laaste klompie jare. Dit hou voordele nie net vir bestaande garsboere nie, maar ook nuwe opkomende boere,” sê De Villiers.

Voorwaardes

Graan SA het die tribinaal gevra om te oorweeg om die ontwikkeling van garsboere as een van die voorwaardes te oorweeg. De Villiers sê hulle sal waarskynlik saam met die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye betrokke wees by die implementering van die ontwikkeling van opkomende boere. “Dit is belangrik dat die ontwikkeling op volhoubare wyse gedoen word.”

Na aanleiding van die onderhandelinge wat plaasgevind het om die samesmelting te verwesenlik, het De Villiers gewaarsku dat Suid-Afrikaners nie buitelandse beleggers met ’n bakhandhouding moet benader nie, want so ’n houding sal voornemende beleggers wegdryf. “Ons het die soort beleggings nodig om die land verder te ontwikkel,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.75
-0.7%
Rand - Pond
20.14
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,718.05
-0.5%
Silwer
20.71
-1.7%
Palladium
2,258.14
-2.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot