AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaasmarkte al hoe gewilder in Amerika

Die aantal plaasmarkte het die afgelope tien jaar in Amerika toegeneem, wat ook die voedselketting help inkort.

Plaasmarkte in Amerika is aan die toeneem, met ’n vraag na vars produkte en ’n behoefte om in die plaaslike ekonomie te belê, as die stukrag agter hierdie groei.

Volgens National Geographic se Mei 2014-uitgawe toon verbruikers toenemende belangstelling in sogenaamde “voedseldeursigtigheid” – was bestempel kan word as die volledige verhaal agter hoe ons kos geproduseer word. Beter bemarkingstrategieë, met hulpmiddels soos sosiale media en elektroniese betalingsopsies, dra ook by tot hierdie oplewing.

Die aantal plaasmarkte het die afgelope tien jaar die hoogte ingeskiet, met die vinnigste groei in die westelike gedeelte van Amerika. Winter-plaasmarkte het met bykans 60% sedert 2010 gestyg. In Kalifornië is die voorloper met 759 markte. Wat New York City betref, was daar voor 2001 maar sowat 44 sulke plaasmarkte, wat nou aangegroei het tot 146 in die gebied. The Bronx spog met 30 sulke plaasmarkte, Manhattan met 44, Brooklyn met 52, Queens met 17 en op Staten Island is daar drie.

Die oogmerk is om met groter winsvoordeel vir stedelike straatverkopers sowel as voedingsprogramme wat deur die federale regering ondersteun word, plaasmarkte in stedelike gebiede uit te brei. Deur byvoorbeeld jou brood, vars vleis of groente by plaasmarkte te koop, word die voedselketting ook verkort, sodat die boere meer geld (wat hulle toekom) in hul sak kan steek.

Hoe ver is plaaslik?
Volgens die Amerikaanse departement van landbou kwalifiseer 'n produk wat korter as sowat 640 km van die gebied waar dit geproduseer is, vervoer word, vir die stempel van “plaaslik geproduseer of landbouproduk uit die streek”. Voedsel wat in dieselfde staat verkoop word waar dit geproduseer word, al is die staat ook hóé groot, word ook as plaaslik bestempel.

Volgens die artikel het boere in 1910 sowat 18% van die Amerikaanse arbeidsmag uitgemaak. In 2012 was die syfer maar 'n skrale 1%. “Meganisasie het doeltreffendheid op plase verbeter sodat meer mense beroepe weg van die plaas begin kies het. Vir elke boer onder die ouderdom van 35, is daar sewe boere ouer as 65 in Amerika." Volgens kenners is die beweging in die rigting van plaaslik geproduseerde kos besig om al hoe meer jonger mense aan te moedig om ook te gaan boer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot