AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4484,2
-67,80
SOYA
03 Feb
-
8620
-27,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6693
-35,00
WMAZ
03 Feb
-
4298
-31,00
YMAZ
03 Feb
-
4387,8
-33,20

Plaasmoord eis boer se lewe

’n Plaasmoord het ’n boer van Petrus Steyn se lewe die naweek geëis.

Nadat daar jare lank nie ’n plaasmoord in die distrik was nie, is mnr. Jan de Kock (69) van die plaas Groot Waag by Petrus Steyn die naweek op sy plaas vermoor.

Volgens Volksblad het sy vrou, Marietjie (67), se noodkrete bure na die plaas ontbied waar hulle haar man aan die voorkant van die skuur gekry het. Hy was met binddraad aan sy vierwielmotorfiets vasgemaak.

De Kock is vermoedelik oorval toe hy gisteroggend na beeste in die spruit wou gaan soek, het Tom de Wet van Volksblad berig. Sy aanvallers is met hom terug na die plaashuis, waar sy vrou ook oorval en vasgebind is. Sy was nie beseer nie, net geweldig geskok.

Die egpaar se honde is sowat ’n week gelede tydens ’n inbraak op die plaas vergiftig. De Kock se Ford Ranger-dubbelkajuitbakkie is deur die polisie in Vereeniging opgespoor. Volgens die polisie was die inligting gistermiddag nog min. Daar was blykbaar drie aanvallers en die polisie was nog tot laat op die toneel besig. Benewens die voertuig is vuurwapens en selfone ook gesteel.

Bron: Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.07
+0.1%
Rand - Pond
20.83
+0.3%
Rand - Euro
18.61
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.07
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
1,027.47
+1.6%
Palladium
1,677.03
+0.4%
Goud
1,917.79
+0.3%
Silwer
23.55
+0.3%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,332
-0.4%
Alle aandele
79,496
-0.4%
Hulpbronne 10
73,869
-1.1%
Industriële 25
102,737
+0.1%
Finansiële 15
16,439
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maat
Dis nie maklik om oor jou self teskryf nie , maar hier gaan ons ! Ek is opreg en kan vertrou word , hou glad nie van om eimand seer temaak of mislei nie , ek is ook ma net n...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot