AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Plaasmoord met MRK opgeneem

Die aanval op die Stiglingh-egpaar van Ventersdorp, en adner plaasmoorde, gaan met die MRK bespreek word.

AfriForum gaan die plaasaanval op die Stiglingh-egpaar in Noordwes met die SA Menseregtekommissie (SAMRK) opneem en ? versoek aan dié kommissie rig om standpunt vir die prioritisering van plaasmoorde in te neem.

Die SAMRK het gister aan AfriForum bevestig dat hy bereid is om hierdie saak verder te bespreek. ? Datum vir die gesprek sal eersdaags vasgestel word.

Mnr. Johan Stiglingh (65) is Sondagoggend op sy plaas in Noordwes met ? stomp voorwerp aangeval en vermoor. Sy vrou is volgens mediaberigte erg met ? bofbalkolf aangerand en verkrag, maar het die aanval oorleef.

Klagtes teen die Minister van Polisie
Mnr. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum het bygevoeg dat dié burgerregte-organisasie genader is deur ? aantal persone wat geliefdes aan plaasmoorde afgestaan het en dat hierdie slagoffers van voorneme is om die SAMRK hieroor te nader. Hulle beplan onder andere om klagtes teen die Minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, in te dien.

“Plaasaanvalle behels nie net die skending van die fundamentele regte op lewe, privaatheid, menswaardigheid en liggaamlike integriteit nie,” het Roets gesê. “Ons het ook te doen met growwe diskriminasie, want die minister van polisie is meer besorg oor die diefstal van koperkabels as martelmoorde op boere.”

AfriForum is van voorneme om die gesprek met die SAMRK te gebruik om navorsing oor plaasaanvalle aan die kommissie te oorhandig en die organisasie se standpunte te verduidelik. Na afloop van die vergadering sal ? aantal klagtes by die kommissie ingedien word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot